Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Film review: The Shallows
2016-09-01"The best thing about this film, though, is the suspense. You really sit on the edge of your seat from beginning to end."
Die première van ATKV: Filmverse 2 by die kykNET Silwerskermfees 2016
2016-08-31"Nita Cronjé, die uitvoerende vervaardiger vir die ATKV, het ... aangekondig dat die Filmverse 2 in vier tale beskikbaar is: Afrikaans, Engels, Zoeloe en Sotho."
Sing Street, 'n filmresensie
2016-08-31"John Carney se 2016-jeugfilm Sing Street herinner volwassenes dat tienerdrome 'n magtige houvas op die hart het, terwyl jonger kykers sien dat 'n bietjie dagdromery, harde werk en 'n kanniedood-houding jou lewe kán verander."
Agterpaaie
2016-08-30"Jy moet jou aan die asem van die natuur oorgee. Die versigtigheid agterlaat. Anderkant toe se weë volg."
Twee grade van moord probeer te hard
2016-08-30"Dit sê vir my hoe ek moet voel, in plaas daarvan om my dit te laat voel."
Oor Afrikaans in Soweto en onthou as ‘n industrie
2016-08-30Clinton V du Plessis se indrukke van The Star Soweto Literary Festival 2016: "Dit was goed om hier te kon wees, om Afrikaans in Soweto te kon lees, onbevange. Om tuis te voel. Soweto, die B-kant van Sandton, saam met ‘n wit toergids, ‘n boekbedonnerde Indiër en swart medemense vol ubuntu."
Toekennings: kykNET Silwerskermfees 2016
2016-08-29Die wenners van die 2016 kykNET Silwerskermfees-toekennings is Saterdagaand by 'n glansryke geleentheid bekend gemaak.
Filmresensie: Captain Fantastic
2016-08-26"Hierdie fliek is die kyk werd, maar wees voorbereid op nogal skokkende inhoud – dit laat jou behoorlik nadink oor vandag se siek samelewing."
One day at The Star Soweto Literary Festival 2016
2016-08-26"Camaraderie. That is word which comes to mind when I think back to the one day I spent at the fabulous Soweto Theatre, attending the inaugural The Star Soweto Literary Festival."
Filmresensie: Nobody’s died laughing
2016-08-26"As Nelson Mandela jou een van sy 'true heroes' noem, dan is jy wragtig ’n held. Ek beveel hierdie puik film vir alle kykers aan."
Onderhoud: Varsity Sing op kykNET méér as net 'n koorkompetisie
2016-08-25"By verre die grootste aantal studente op universiteit wil ‘n positiewe bydrae lewer tot ons samelewing en dit is duidelik in wat mens in dié produksie sien."
In die bed met Bibi en Marita
2016-08-25Bibi Slippers en Marita van der Vyver verklap leesgeheime vanuit die slaapkamer.
Foto's: BoekeJol en FilmRol 2016
2016-08-24"2016 se BoekeJol en FilmRol was 'n groot sukses, met interessante skrywerspraatjies en goeie films."
Teaterresensie: Pay back the curry
2016-08-23"Jy lag dat die trane loop, maar dink terselfdertyd oor die waarheid van sy woorde. Jou arm skuur teen die swart vrou langs jou, wat ook haar trane afvee en in die donker in jou rigting glimlag. Almal deel van die reënboognasie wat blinkoog wag op beter."
Midlands Literary Festival: Programme
2016-08-23KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is taking place in Yellowwood, Howick on 27–28 August. The complete programme is now available.
Kunste Onbeperk-persverklaring: geleenthede vir skrywers van verhoogtekste
2016-08-23Volgens Hugo Theart, kreatiewe hoof van Kunste Onbeperk, het skrywers tot Maandag, 12 September 2016 om voorstelle elektronies in te dien.
Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?
2016-08-22"Vir dekades het ek gewonder wie Master Jack is of was."
Persverklaring: Inligtingsessies vir liedjieskrywers oor musiekregte
2016-08-19Liedjie, CAPASSO en die ATKV-Liedjieslypskool bied inligtingsessies aan vir liedjieskrywers en kunstenaars oor musiekregte en die toekoms van musiek.
Gedigte in McGregor-fees: "Voices on Fire"
2016-08-18Uitnodiging vanaf die organiseerders: "Of jy nou akademies skryf of net oor hoe baie jy van jou koffie hou, jy en jou woorde is welkom. Kom kuier saam met ons en geniet die samesyn en woordkuns van ons land se wonderlike digters."
Teaterresensie: A Man of Good Hope by die Baxter-teater
2016-08-16"Met toenemende globale druk rondom vlugtelinge en emigrante, is hierdie verhaal meer relevant as ooit tevore en dra dit ‘n noodsaaklike boodskap van medemenslikheid oor."
