Gelukstrekking: Leesstof vir die vakansie

  • 0

Wil jy graag hierdie vakansie ontsnap met ’n romantiese verbeeldingsvlug? LitNet, in samewerking met NB-uitgewers, gee drie geskenkpakke van ses boeke elk weg.

Om hierdie boeke te wen, stuur jou naam, posadres, telefoonnommer en die nommer van die geskenkpak wat jy graag wil wen (1, 2 of 3) vir wen@litnet.co.za. Die titel van jou e-pos moet wees: "Gelukstrekking: Vakansieboeke". Jou inskrywing moet ons teen 8 Desember 2016 bereik. Die wenner sal deur middel van ’n gelukstrekking bepaal word.

Elke geskenkpak is uniek en bevat die volgende boeke:

Geskenkpak 1
Klik op die omslag om 'n beskrywing van die boek te lees.

keur-1_280 keur-10_280 letitia-en-die-lektor_280
omnibus-7_280 suster-leanie-se-groot-hart_280 liefde-deur-n-lens_280

Geskenkpak 2:
Klik op die omslag om 'n beskrywing van die boek te lees.

letitia-en-die-lektor_280 omnibus-7_280 hartedief_280
keur-11_280 omnibus-10_280 onbeteuelde-liefde_280

Geskenkpak 3:
Klik op die omslag om 'n beskrywing van die boek te lees.

droomman-aan-boord_280 grenslose-liefde_280 keur-13_280
omnibus-1_280 omnibus-10_280 letitia-en-die-lektor_280

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top