Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Wilder as die Wildtuin groei geleidelik op die oor

Annie Klopper 2011-03-23 My gemengde gevoelens veroorsaak dat ek moeilik aan dié resensie begin skryf. Maar hoe dan anders as gemengde gevoelens oor ’n vars mengsel gevoelens?

Brief aan my broer, Wilhelm: Oor die versamelbundel

Deon Knobel 2011-03-17 Liewe Wilhelm
Ek gaan nie eers probeer onthou wanneer laas ek aan jou geskryf het nie. Maande der maande gelede, in elk geval. Dalk moet ek jou vertel wat die rede is en dan kan jy self oordeel of ek skuldig is of nie.

Blue Valentine bied uitstekende dialoog en toneelspel

André Crous 2011-03-15 “How do you trust your feelings, when they can just disappear like that?” vra die jong Cindy, pas uit die skool, haar ouma. Haar ouma gee die wyse raad dat ’n mens dit maar net moet toelaat om te gebeur, anders sal jy nie weet of jy moes nie.

Dit klink die beste, lyk die beste, maar ...

Leon-Ben Lamprecht 2011-03-10 Sonder twyfel: uit die drie albums wat Ryno Velvet al vrygestel het, klink sy jongste, Bulletin, die beste. Die vervaardiging, behartig deur Neil Basson en Velvet self, is puik. So ook die kitaarwerk deur Velvet, Basson en nog ’n Basson – die ene ’n Laubscher (ja,  ...

MK Awards 2011

Annie Klopper 2011-03-09 Die MK Awards 2011 het op Saterdag, 26 Februarie by die CTICC plaasgevind en is gevolg deur ’n afterparty by Assembly. Met live optredes deur Foto na Dans, Zebra and Giraffe, Die Heuwels Fantasties ft Thieve, Jack ...

Cook with 7de Laan will bring great delight to the lover of food and TV

Paul Murray 2011-03-01 Viewers of the popular soapie 7de Laan on SABC2 can really feel at home with the cookbook Cook with 7de Laan and can reconstruct the dishes they see in this TV programme in the comfort of their own kitchens. The seven main actors from the ...

The King's Speech: 'n Pragtige, menslike drama

Suzette Kotzé-Myburgh 2011-03-01 The King’s Speech Regisseur: Tom Hooper Kamerawerk: Danny Cohen Rolverdeling: Colin Firth, Geoffrey Rush and Helena Bonham Carter Looptyd: 118 mins Agter die baie bekende historiese gebeure van die abdikasie van koning ...

Kuns as belegging en avontuur

Amanda Botha 2011-02-24 Kuns as belegging en avontuur In hierdie oorsig stel Amanda Botha die kyker bloot aan die avontuur van kunswaardering. Vir baie is dit genoeg om die vaardige aanwending van verf, die delikate komposisie of die vorm ...

Woordfees-onderhoud: Cari Coetzee gesels met digter Andries Samuel

Cari Coetzee, Cari Coetzee 2011-02-17 Tydens die Woordfees tree jy in gesprek met Joan Hambidge oor jou debuut-digbundel wanpraktyk wat in 2011 verskyn. Sien jy uit daarna om oor jou skryfwerk en skryfprosesse te praat, of is die kreatiewe impuls eerder vir jou iets wat ...

A braai white season - an exposé of the soft underbelly of the Afrikaner

Christo Lombaard 2011-02-16 Christo Lombaard provides a tongue-in-cheek take on one of Afrikaans culture’s holy cows.  

127 Hours: Kan jy die klimaks hanteer?

André Crous 2011-02-15 In 2003 het Aron Ralston, ’n jong, spontane, avontuurlustige adrenalienjunkie, in Utah die Wilde Weste en sy klowe gaan verken. Hy het gegly en ’n groot rots het op sy arm geland – ’n rots wat hy nie kon beweeg nie. Vyf dae later het hy daar uitgeloop, lewendig,  ...

The King's Speech is 'n soliede stuk werk

André Crous 2011-02-09 The King’s Speech sal vanjaar ’n waardige Oscar-wenner vir beste film wees. Dit is ’n fassinerende prent waarvan die genot nie beperk sal wees tot een kultuur of een groep mense met ’n belangstelling in die geskiedenis nie – hierdie is ’n soliede stuk ...

Die Kaptein se Tier is duidelik ’n sukses, maar ...

Albert Maritz 2011-02-02 Daar word algemeen aanvaar dat Die Kaptein se Tier ’n sukses is. Dit maak sin, wanneer jy die formidabele kragte saamsnoer van Neels van Jaarsveld, Erica Wessels, Owen Sejake, Graham Weir, ’n Fugard-teks, en die regisseur. Athol Fugard ...

Black Swan demonstreer Aronofsky se byna geniale aanleg

André Crous 2011-01-26 Ek erken: ek is nie ’n aanhanger van balletfilms nie. Robert Altman se 2004-film The Company, en selfs die klassieke The Red Shoes van 1948, so mooi soos wat dit was, het my dood verveel. Daarom het ek nie vreeslik na dié jaar se groot balletfilm, Black ...

Bravo, en Encore vir The Taming of the Shrew

Albert Maritz 2011-01-20 The Taming of the Shrew deur William Shakespeare Rolverdeling: Adrian Galley, Anthea Thompson, Grant Swanby, Juliet Jenkin, Mark Hoeben, Francis Chouler, Darron Araujo, Johann Vermaak, Peter Krummeck, Jeroen Kranenburg, John Caviggia, Daniel ...

Winter's Bone a slow burner

Reney Warrington 2011-01-18 Title: Winter’s Bone Director: Debra Granik Cinematography: Michael McDonough Starring: Jennifer Lawrence, John Hawkes and Garret Dillahunt Runtime: 100 mins Rotten Tomatoes Score: 94% Reney's Score: 95% When a film as bleak, as ...

Ons sterre verskeit (sic): Oor Annie, Liefling en Pride and Prejudice

Albert Maritz 2010-12-15 “The worst thing about new books is that they keep us from reading the old ones” – Joseph Joubert Wat ’n vreugde was die Gilbert & Sullivan Society se produksie van Annie nie! Die ongelooflike stelle (ontwerp – ...

Oor pyn in die knieë en die waarhede in Spud

Albert Maritz 2010-12-15 “When an artist reasons, it is because he no longer understands anything” – André Derain David Kramer gee my ’n pyn… in die knieë! Maggies, terwyl ek daar sit en kyk na sy plaasnar met sy rooi ...

Gille vir Kersfees

Theunis Engelbrecht 2010-12-15 Luisterpaneel: Elsie Els, Naas Vermaas en Willemien Toerien Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Dit breek ons besmette harte net soveel soos julle s’n dat Sound Bites vanjaar baie ongereeld – indien ooit? – verskyn het. ...

Diederick During (1917-1991) - 'n Ywerige verkenner op soek na 'n outentieke stem

Amanda Botha 2010-12-07 Diederick During – ’n Ywerige verkenner op soek na ’n outentieke stem Diederick During (1917–1991) se werk bied ’n oorsig oor die periode waarin hy geleef het en spesifiek hoe hy die sosiaal-politieke struktuur ...
Top