Foto's: De Malle BoekBazaar 2016

  • 0

Die jaarlikse BoekBazaar het verlede week by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind. Naomi Bruwer en Francois Verster het foto's geneem.

IMG_3042-(1)

BoekBazaar by De Malle Meul. Foto: Francois Verster

_MG_4629

Elmari Rautenbach gesels met Bernadine Douglas (middel) oor Die Banting-oplossing en Iné Reynierse (regs) oor Low carb is lekker. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4646

... alles behalwe Banting. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4657

Foto: Naomi Bruwer

_MG_4648

Foto: Naomi Bruwer

IMG_3035-(1)

Foto: Francois Verster

IMG_3036-(1)

Foto: Francois Verster

IMG_3039-(1)

Foto: Francois Verster

_MG_4653

Foto: Naomi Bruwer

_MG_4676

Madelein van De Malle Meul stel Johan Bakkes aan die woord. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4679

Johan Bakkes vertel oor sy reise na die koudste en die warmste bewoonde plekke op aarde, uit sy jongste boek, Openbaring. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4703

Foto: Naomi Bruwer

_MG_4666

Ena Jansen, Karin Brynard en Irna van Zyl. Karin en Irna het by die fees gesels oor hulle jongste publikasies, onderskeidelik Tuisland en Moordvis. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4660

Johan Bakkes en Karin Brynard neem 'n "onsie". Foto: Naomi Bruwer

_MG_4656

Foto: Naomi Bruwer

_MG_4709

Francois Verster het gesels oor sy boek Die groot drie, 'n eeu van spotprente in Die Burger. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4695

Johan Kotzé. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4691

Irna van Zyl. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4726

De Malle Meul. Foto: Naomi Bruwer

IMG_4721

Linda Rode. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4773

Die oud-Springbok Theuns Stofberg het gesels oor sy boek Stories van die kantlyn. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4780

Stories van die kantlyn: Voormalige rugbykommentator Jan Snyman. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4766

 Olga Leonard, Babette Viljoen, Christine Barkhuizen-Le Roux en Trudie Leonard-Prinsloo.  Hulle het saam opgetree in die program Musiek en liriek. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4764

Janie du Plessis en Lize Beekman. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4757

Surita Joubert van Penguin Random House SA. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4753

Boekleestyd. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4741

Olga Leonard (klavier) en Babette Viljoen (trekklavier) het gesorg vir 'n feestelike atmosfeer. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4752

Hoe werk 'n trekklavier? Foto: Naomi Bruwer

 

_MG_4744

Gerrit Rautenbach teken een van sy boeke vir 'n leser. Foto: Naomi Bruwer

_MG_4793

Johan Bakkes saam met die malle madonnas, Carine en Madelein. Foto: Naomi Bruwer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top