Pretoria se eie BoekeJol en FilmRolfees

  • 0

boekejol2016_650
Kaartjieverkope het amptelik ge-open vir 'n unieke fees in Pretoria vir Afrikaanse kultuurliefhebbers en veral boekwurms.

  • Verskeie skrywers en ander bekendes neem deel aan die fees vanaf die 17de tot die 21ste Augustus en sluit persone in soos Deon Meyer, Karin Brynard, Coenie de Villiers, Wynand du Toit en Philip de Vos.
  • Musikante soos Chris Chameleon, Anna Davel en Lize Beekman is ook betrokke en as jy die film Dis Koue Kos, Skat voor die res van Suid-Afrika wil sien, is dit nou jou kans.

Die fees gaan plaasvind in en om die Lynnwood Bridge-sentrum en kaartjieverkope is uitsluitlik via die Computicket-kantoor vir al die aanbiedings. Koop verkieslik jou kaartjies betyds om teleurstelling of lang toue te voorkom. 

Kry jou volledige program in die Beeld van 10 Augustus 2016 en hou gerus ook die Facebook-bladsy vir meer inligting dop. 

Hier is solank 'n voorsmakie: 

coenie600

 

riette600

 

valdajansen600

 

bettina600

 

emily600

 

theuns600

 

chris600

 

karin500

 

deon600

 

nicol500

 

danie600

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top