Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Kiek-en-fliek: BoekBazaar 2015 op Philadelphia

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-08-13

Die jaarlikse BoekBazaar het 9 Augustus by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind. By dié fees is onder meer Koos Kombuis se nuwe rubriekbundel, Ver in die wêreld, sushi, bekendgestel.

Filmresensie: While we’re young

Suzette Myburgh Film 2015-08-12

"Hierdie fliek se titel dui al op dubbelsinnigheid: we’re kan staan vir we were sowel as vir we are. Ons het hier te doen met die teenoor mekaar stel van generasies: die twintigplussers en die veertigplussers."

Midlands Literary Festival 2015: Programme

Darryl David Lifestyle and entertainment 2015-08-12

The sixth chapter of the annual Midlands Literary Festival takes place over the weekend of 21–23 August 2015 in Howick.

Jannie du Toit: "Dit sal nie my swanesang wees nie"

Henry Cloete Musiek 2015-08-11

"Ek skryf beslis minder liedjies as 20 en 30 jaar gelede, maar dit is grootliks omdat ek al hoe meer besef dat dit my voorkeur is om vir mense musiek te maak op die verhoog, en nie noodwendig my eie liedjies nie."

Onderhoud: Die McGregor Gedigtefees | The McGregor Poetry Festival 2015

Marinda Oosthuizen, Naomi Meyer Feeste 2015-08-11

"Ons program sluit onder andere in Antjie Krog, Petra Müller, Adam Small, Ian McCallum, John Maytham, Douglas Reid Skinner, Diana Ferrus, Philip de Vos, Gert Vlok Nel, Koos van der Merwe, Patricia Schonstein, Lara Kirsten ..."

Wen die splinternuwe HAT6!

LitNet Wen 2015-08-06

Ken jy jou idiome? Stuur die 10 woorde om hierdie blokraai te voltooi. Die eerste drie korrekte trekkings wen elk die splinternuwe HAT6.

Op Tulbagh blom die kunste in September

Yves T'Sjoen Feeste 2015-08-05

Van 11 tot 13 September vanjaar sal kunstenaars, kokke en musikante hier in aksie wees vir die vyfde jaarlikse kunstefees.

Quentin Krog, Ballade vir 'n enkeling-regisseur: "Die filmbedryf is ’n heel ander soort dier"

Henry Cloete Film 2015-08-04

"Terugskouend sou ek waarskynlik gehou het van dit waarvan elke regisseur in die wêreld sou hou met hul afgehandelde produkte (behalwe miskien Stanley Kubrick), en dis meer tyd."

Woman's Day 2015: Hannelie Coetzee at The Awesome Women's Exhibition

Hannelie Coetzee, Naomi Meyer Kuns 2015-08-03

Why did Hannelie Coetzee burn a 5 ha artwork into the grassland?

Deon Meiring: "Ek het gefokus op eenvoud en lirieke"

Henry Cloete Musiek 2015-08-03

"In die middel van een van ons liedjies, 'Vrede', het daar ’n bakleiery uitgebreek in die gehoor tussen mense van die koshuis waarin ek was en ’n ander koshuis. Dit alles terwyl ek my hart uitsing oor 'vrede'. "

Teaterresensie: West Side Story by die Kunstekaap

Naomi Meyer Teater 2015-07-31

"West Side Story is skouspelagtig. Gaan kyk dit om te ontvlug én om na te dink."

Teaterresensie: Wie's bang vir Virginia Woolf?

Maryke Roberts Teater 2015-07-30

"Om soveel seerkry, vernedering en woede in Afrikaans te sien en hoor, het hernude trefkrag."

Op die stel van Op die Spel

Marike van der Watt kykNET Portaal 2015-07-29

"Marike van der Watt was die wenner van die tweede episode van kykNET se nuwe speletjiesprogram Op die Spel. Sy vertel vir die LitNet-lesers van haar ondervindinge agter die skerms."

Anton Goosen: "Ek wil nooit halt roep nie"

Henry Cloete Musiek 2015-07-28

"Solank geld as die wêreld se ruilhandelmiddel gebruik word, sal daar altyd mense in die musiektempel wees wat daar is vir die verkeerde redes en om Mammon in daardie tempel te dien."

Ohgod: "’n Vocalist sal die fokus van die musiek aftrek"

Henry Cloete Musiek 2015-07-28

"Aan die begin het ons net aan die musiek gewerk. Ons wou nie te veel op vocals konsentreer tot ons tevrede was met die rigting wat die musiek vat nie."

Filmresensie: Fabergé – A life of its own

Suzette Myburgh Film 2015-07-28

"Benewens die heerlike visuele oordaad van die objects d’art – goud, silwer, edelstene en helderkleurige enemmelwerk – bied hierdie dokumentêr ’n oorsig van die Russiese sosiale en politieke geskiedenis vanaf die 1880’s tot ná die revolusie van 1917."

Foto's: US Woordfees stel nuwe kortverhaalbundel bekend

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-07-27

Vrydag het 'n groep skrywers en joernaliste bymekaar gekom by die Lanzerac Hotel op Stellenbosch. By dié geleentheid is gesels oor die sukses van die US Woordfees se WOW-projek en is 'n nuwe jaarlikse projek, die Woordfees-kortverhaalbundel, bekendgestel.

Wenners aangekondig: Wie's bang vir Virginia Woolf? by die Fugard

LitNet Wen 2015-07-27

LitNet gee in samewerking met Saartjie Botha en die Fugard Teater twee stelle dubbelkaartjies - vier kaartjies - vir die 8ste Augustus 2015 se vertoning van Wie's bang vir Virginia Woolf? by die Fugard Teater in Kaapstad weg. Hier is besonderhede oor hoe om in te skryf.

Portrette in ink: Frazer Barry en Churchill Naudé

Tinus Horn Kuns 2015-07-27

Kyk na Tinus Horn se inksketse van musikante Churchill Naudé en Frazer Barry.

Spelling is nie kinderspeletjies nie

Gerhard van Huyssteen, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-07-24

Skryf ek die woord los of vas? "Maklik! Skryf ʼn hutsteken (#) voor die woord en skryf dan alles vas! #maklikereël."

Top