Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Chiano Sky: "I am introducing a new genre"
2015-09-15"One thing I have realised is that the music you put out to the world will be there forever, so I wanted my second album to be right."
Onderhoud: Pops Mohamed ná die fees van Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen
2015-09-14"... om ‘n baie lang storie kort te maak, sal ek sê my mission in die lewe is om alle inheemse musiekinstrumente te beskerm en bewaar."
Laurinda Hofmeyr: "Ek weet nie presies wat my aantrek na sekere gedigte nie"
2015-09-08"Ek probeer doelbewus meer intuïtief werk en vir myself sê die idees wat in my kop kom, het waarde, ek kan dit maar vertrou, al is dit so eenvoudig of arbitrêr."
Cortina Whiplash: "Jy moet die bokse oopskop en omgooi"
2015-09-08"Daar is so baie stories wat jy nooit sal glo nie, maar een oggend op pad terug van ’n verskriklike mal vertoning in Clarens het Tessa ’n SMS gekry van ’n boer in die area wat vir haar ’n springboklammertjie en Angolese apie aangebied het as troeteldier."
Silwerskermfees 2015: Kortfilms
2015-09-08"Met dié soort gehalte het die Silwerskermfees in vier kort jare volwassenheid bereik. Ek meen dis tyd dat die fliekpubliek ook die voorreg kry om tydens die fees die kortfilms in deelnemende teaters te sien."
Filmresensie: That Sugar Film
2015-09-08"As daar nou een fliek is wat almal moet gaan kyk, is dit hierdie een."
kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud oor Skewe Reënboog
2015-09-04"Die film vertel die storie van Willem – ‘n skisoïed, vasgeknel in Reënboognasie-idealisme."
kykNET Silwerskermfees 2015: Oorsig en foto's
2015-09-03"kykNet se gewilde en glansryke Silwerskermfees is soos ‘n binneaarse inspuiting. Die effek is onmiddellik."
Wie het God geskep?
2015-09-03"Vir Pienaar was dit vreemd dat ’n kreasionis soos Howe hom op die wetenskap beroep. Howe se argumente het soms vreemde draaie geloop. Hoewel hy hom telkens tot die wetenskap gewend het om God se bestaan te probeer bewys, is hy terselfdertyd ’n kreasionis wat glo die aarde is net 6 000 jaar oud."
Tuin: "Ek glo nog in rock ’n roll"
2015-09-01"Kyk, ek is seker ander mense hou van kommersiële musiek, en hulle mag, want smaak verskil. Ek is net nie een van daai mense nie."
kykNET Silwerskermfees 2015: Boers at the End of the World | Boere op die aardsdrempel
2015-08-26"Afrikaans is fossilised there. Their idea of what it means to be Afrikaans comes from an earlier time. Interestingly, as the linguist Andries Coetzee points out in the film, this also means that they predate apartheid."
Standbeeldgedigte: Wenner aangekondig
2015-08-26Die wenner van LitNet se standbeeldgedigkompetisie is deur Lina Spies aangewys.
kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud met Jaco Botha
2015-08-26"Die lewe bly maar die beste storieverteller."
Zengeance: "Ons plek is om mense te inspireer"
2015-08-26"Ek glo dat baie bands deesdae musiek so ernstig opvat en die emosionele deel daarvan verloor dat hulle soms vergeet dat hulle meestal vir hulself moet speel."
Coffee Snobs: "Dis redelik onwaarskynlik dat ’n band uit Groblersdal voortspruit"
2015-08-26"Ons het ’n volle nege maande lank aan hierdie album gewerk en daar was tye wat dit gevoel het of ons nooit gaan klaar kry nie!"
kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud met Antoinette Louw
2015-08-25"Want ons kan en ons het die talent. Ons hoef vir niks terug te staan nie."
Onderhoud, program en inligting: kykNET Silwerskermfees 2015
2015-08-25"Wie kan nié opgewonde raak oor ‘n filmfees in Kampsbaai nie?"
'n Gesprek oor kinderteater, Vryfees 2015 en Vlooi in Egipte
2015-08-21"Mamma, begin ons vandag weer by die begin van die show of waar ons gister opgehou het?"
Tuin van digters 2015: Finale program
2015-08-20Die Breytenbach Sentrum se Tuin van Digters word vir die vyfde keer aangebied op 19 en 20 September in Wellington. Die program spog vanjaar met boeiende besprekings, voorlesings deur van die belangrikste Afrikaanse digters en opwindende nuwe stemme, ’n verskeidenheid musiek en visuele kunsuitstallings.
Frank Freeman: "Klank is chaos"
2015-08-18"Ek dink mens se oor leer vir altyd en dan probeer mens dit vir jou hande leer. So gaan dit tot die einde."
