Jan Hendrik van der Westhuizen se restaurant in Nice, Jan, is bekroon met 'n gesogte Michelin-ster. Hy is tans in Suid-Afrika om sy jongste resepteboek JAN – My Franse kosverhaal bekend te stel. Naomi Bruwer was by die #WellDoneJAN-geleentheid by The Private Hotel School in Stellenbosch.
Video: Susina Jooste gesels met Jan Hendrik van der Westhuizen
- Die studente en personeel van The Private Hotel School verwelkom die gaste.
- Vonkelwyn word geskink.
- Sjefs in wording
- Susina Jooste is die direkteur: akademiese ontwikkeling by The Private Hotel School.
- Jan Hendrik van der Westhuizen
- Deborah Johnson van The Private Hotel School
- Tyd vir foto’s …
- … en boeke teken …
- … en gesels.
- Mathew Lloyd bedien kerrievis.
- Elegante kerrievispotjies
- Cindy Knoesen met hoenderbobotierolletjies
- Carmen Niehaus
- Baleia-wyne uit Riversdal
- Annemarie Ferns en Magdaleen van Wyk
- Vonkelwyn van Nuy
- Milandri Jacobson bedien vishappies.
- Neil Pendock
- Annemarie Ferns saam met Susina Jooste en studente van The Private Hotel School
- Izak Nieuwoudt van Baleia-wyne saam met Jan Hendrik.
JAN – My Franse kosverhaal is uitgegee deur Struik en is ook in Engels beskikbaar as JAN – A Breath of French Air.


