Kunsopening: Spreek die Woord/Break the Spell

Louis Janse van Vuuren aan die woord
Die storie van 'n huis; spesiale rooitapytdag by Oude Libertas
Louis en Hardy gesels oor Le Creuzette
In die Foyer

Ronelda Kamfer in gesprek met Annemarie van Niekerk oor Hammie

Om die vuur

De Vette Mossel stook die kole ...

... in afwagting op Aandpraatjies en askoek

"Pasop vir die brood," maan Niël.

Valiant vat vyf

Vroegaand met Johan Bakkes

Hanlie Retief luister aandagtig.

Maar Marietta Kruger praat terug.

Hy sing nie altyd nie ...

Louise Janse van Vuuren verduidelik.


Hier's ons almal tesaam ...

Is dit Bob Dylan? Watwou, dis Johan Bakkes!

Die eerste voorlesing uit sy nuwe reisboek, Openbaring

10 Maart en die fees tel spoed op

Wat gaan jy kyk, wat gaan jy kyk?

Leoné Pitts en Francois Lötter in hul eie fees van woorde

Aag pliez dêddie ...

Hierdie keer vat Piet Botha vyf

Een spookpsalm van Piet

Vier baddendes in die Plataankafee

Mooi, so mooi bo in die Sasolmuseum

Is it a bird ...? Yes!

Is it Superman ...? No!
Die Woordfees-wasgoedlyn

Riku Lätti en vrinne roep die Klein Libertas-koor verhoog toe.

Speel hom Riku, speel hom weer ...


Jackie Lätti op spoed

En Churchil Naude sê amen.







Kommentaar
Gerrit, dis pragtige fotos. Jy is 'n meester.