Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Onderhoud: Vrou-alleen

Anathe Shand, Christine Truter Teater 2015-04-30

Anathe  Shand het in April die Zabazala-teatertoekenning by die Baxter vir beste aktrise ontvang vir  haar rol in Vrou-alleen. Hierdie toneelstuk is van 30 April 2015 by die Bôrdienghuis in Wellington te sien.

Universiteitskoor Stellenbosch hou jaar se eerste optredes

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-04-30

Die universiteitskoor word voortaan bestuur deur die US Woordfees. Hier is hulle optredes vir Meimaand.

Endler Konsertreeks: Lauren Dasappa en Bennie van Eeden

Carine Janse van Rensburg Musiek 2015-04-29

"Dit was goeie  tydsbesteding so op ’n laat Sondagmiddag."

Suidoosterfees 2015: Eerste feesfoto's

LitNet Suidoosterfees 2015-04-29

Suidoosterfees 2015 neem die Kaap op horings. Niël Rademan het pas oor die fees gesels en hier deel hy van sy eerste feesfoto's.

Niël Rademan oor Suidoosterfees 2015

Niel Rademan, Naomi Meyer Feeste 2015-04-28

"Lewende  trekklavier, marimba en koperblaasgroepe. Lyndans! 'n Kulkunstenaar, 'n  flitsfees / flash mob / happening. RSG-konsert, boeke, kos en  snuisterystalletjies. En nog vele meer."

Jimmy Nevis: "The message is what is most important"

Henry Cloete 2015-04-28

"In the end I did what came naturally to me and that was honesty. I just wrote about what I was feeling and did what I felt I wanted to do ..."

Suidoosterfees 2015

LitNet Feeste 2015-04-24

Die Suidoosterfees is vanjaar in sy twaalfde bestaansjaar, en die fees bied weer ’n opwindende program vol plaaslike en nasionale produksies en bekende kunstenaars van oral in Suid-Afrika. Die fees vind plaas vanaf 28 April tot 3 Mei 2015. Hier is die program.

Interview: Photographer Krisjan Rossouw on his new exhibition

Corlie de Kock Kuns 2015-04-24

The Gallery at Grande Provence Heritage Wine Estate, Franschhoek, is presenting an exhibition entitled We never dreamt of seas ... by photographer Krisjan Rossouw. Corlie de Kock asked him three questions.

Vaselinetjie – ’n stukkie realiteit vir die siel

Philip Jantjies Teater 2015-04-23

Een van Michael le Cordeur se studente resenseer hierdie toneelstuk, wat ook op die oomblik by die Kunstekaapteater in Kaapstad te sien is.

Foto's: US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES word toegeken

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-04-23

Die wenners van US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n glansgeleentheid op die wynplaas Tokara aangekondig.

WOORDtroFEE-wenners van 2015 aangekondig

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-04-21

Die wenners van US Woordfees 2015 se gesogte WOORDtroFEES is  Maandagaand tydens ’n geselligheid by die wynplaas Tokara aangekondig. Lees wie het gewen.

Resensie: Exhibition on screen: Vincent Van Gogh – A New Way of Seeing

Suzette Myburgh Film 2015-04-21

Gou spring om hierdie besonderse film te sien!

Springbokstories op kykNET

Philip Rossouw, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-04-20

"Die  program is in 'n baie ligte luim en van die staaltjies wat uitkom is  skreeusnaaks, so al hou jy nie van rugby nie, gaan jy nog steeds lekker saam  lag."

Septentrion – die kind-danser

Will van der Walt Reis 2015-04-17 Die storie van Septentrion spook in die nou strate van Antibes, die kusdorp tussen Nice en Cannes. Antibes se ou-dorp self laat my dink aan ’n langbaard-grysaard wat na die soutgolwe van die see ruik, en dit was Ptolemeus, die Griekse geograaf, wat aan dié inboorlinge die naam mense van die see (Saleya) toegeken het. […]

Wen R2000 met jou gedig! Win R2000 with your poem!

LitNet Skryfkompetisies 2015-04-17

Om  LitNet se nuwe platform te vier, nooi LitNet digters uit om  ’n gedig oor standbeelde te skryf. | To  celebrate LitNet’s new platform LitNet invites poets to craft a poem about statues. 

Rondomskrik beeld realiteit uit, maar gee ook hoop

Carina Stapelberg Teater 2015-04-16

"Ten spyte van die  bendes, alkoholmisbruik, afwesige ouers en dwelms wat deel is van die harde en  hartseer werklikheid, slaag Rachelle Greef sonder twyfel in haar doel met die  toneelstuk om hoop te bring in Suid-Afrika."

Resensie: Rondomskrik

Jeanie Rudolph Teater 2015-04-16

Jeanie Rudolph is blind en het dié resensie geskryf op grond van hoe sy die toneelstuk gehoor het.

Pelgrimstogte

Marlet Venter Reis 2015-04-16

 Daar in die soel herfsson stap ek op die oorblyfsels van ’n ou tuinpaadjie en besef dat die grys betongebou blykbaar opgerig is in die plek waar vroeër ’n herehuis gestaan het. Daar waar ’n tuin voorheen floreer het, leef nog net die reuse ou akkerbome; onaangeraak deur die historiese gebeure wat hulle omgewing so ingrypend verander het ...

Endler Konsertreeks: Zorada Temmingh en Anzel Gerber

Carine Janse van Rensburg Musiek 2015-04-16

"Ek was dankbaar dat ek nie een van die ongeveer 7 miljard mense is wat hierdie uitvoering misgeloop het nie."

Hiernamaals op toortapyt

Anél Olsson Reis 2015-04-15 Jy is op Sondag, 30 November 2014 oorlede.  Vandat ek ’n verstand het wou ek vir jou skryf. Oor jou skryf, Mamma. En ek’t nooit gedroom dit sal die eerste woorde wees nie.  Jy was op pad om by ons te kom woon in die Kaap. Al die planne wat ons gehad het. En toe […]
Top