Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Teaterresensie: Vrou-alleen in die Bôrdienghuis beïndruk
2015-06-18"Vrou-alleen is ’n verhaal wat alle mans wat langer as ’n dag getroud is, behoort te sien, maar waarskynlik nooit sal sien nie, omdat hulle te veel van ’n sissie is om die naakte waarheid te aanskou – tensy daardie naakheid in die vorm van die vroulike liggaam is."
Cherry Vynil: "Ons wou nog nooit net ’n gewone of gemiddelde band wees nie"
2015-06-18"Daar is tog nie 'n reg of verkeerd nie; dinge is anders met elke lied. Van die songs word in 'n relatief kort tydperk geskryf en ander vat maande, selfs jare om die lig te sien."
Kabaal Klankbaan: "Vir my gaan musiek grootliks oor ervarings deel en samesyn"
2015-06-18"Dis nogal vreemd om 'n liedjie, jare nadat jy hom geskryf het, voor 'n mikrofoon te sing, en ’n hele ander belewenis te hê, en nuwe betekenis aan die woorde te heg."
Endler Konsertreeks met Annette-Barbara Vogel en Pieter Grobler
2015-06-10"Min beter maniere om ’n Vrydagaand deur te bring as met goeie musiek in die Endler. En Annette-Barbara Vogel en Pieter Grobler het Vrydagaand gesorg vir goeie musiek."
Jonathan Peyper wil die blues "modern maak ... sodat mense weer iets kan begin voel"
2015-06-10"Ek dink daar is 'n definitiewe gebrek aan die samelewing se vlak van emosionele intelligensie en mense het die lus of wil verloor om na diep musiek te luister ..."
Livingston se Beukes Willemse: "Ek droom gereeld dat ek op die Main Stage op Oppikoppi staan"
2015-06-10"Nadat ons ons tweede album met Universal vrygestel het, was daar 'n verskriklike groot behoefte in die band om vir altyd en almal presies te wys wie ons is."
Photographs: JM Coetzee | Athol Fugard Festival, Richmond, May 2015
2015-06-08Darryl David, the organiser of the festival, shares some of his photos with LitNet.
Die wenner van kykNET se eerste Koekedoor-reeks
2015-06-05'n Noord-Kapenaar dra die kroon as bobaasbakker van dié realiteitsprogram.
STRAB 2015: Foto's en video's
2015-06-04Strab 2015 het 27-31 Mei in Ponta Malongane, Mosambiek plaasgevind. Louise Pieterse deel haar foto's en video's.
Majozi: "I don't want to be the same as everyone else"
2015-06-04"I want to be different, and that's always in the back of my mind, and I think a big part of being different or standing out from everyone else is just being yourself. I'm not sure if I get it right all the time, but I try."
Len Muller: "Dis soort van elke ou vir homself ..."
2015-06-04"Die musiekwêreld, of eintlik die kunstenaarswêreld in die breë, is maar baie persoonlik."
The art philosophy of Barcleys L'Atelier regional winner 2015 Johandi du Plessis
2015-06-03"I delve into the idea of research as art, and art as research."
Resensie: Far from the madding crowd
2015-06-03Ontmoet nou Thomas Hardy se Bathsheba Everdene in Far from the madding crowd (in 1874 as boek gepubliseer), ook sterk en onafhanklik, maar nie heeltemal so beginselvas nie.
Resensie: Exhibition on screen: The Impressionists – and the man who made them
2015-06-03Hierdie film word hoog aanbeveel vir alle kunsliefhebbers.
Endler Konsertreeks met die Beethoven Strykkwartet-projek
2015-06-03"In die geselskap van gunstelinggeeste."
Barcleys L'Atelier-streekwenner 2015 Miné Kleynhans se kunsfilosofie
2015-05-28"As 'n beeldhouer maak dikwels gebruik van huishoudelike items, soos die tuinslange in Fountain of Aid, om my werke binne 'n huishoudelike omgewing te plaas."
Lien Botha oor haar werke by Then & Now: Conversations in Time
2015-05-28"Steeds ploeter ek voort tussen daardie fragmentariese reflekse wat bestaan tussen die natuur en die mens. Asof die een van die ander geskei kan word?"
Wen 'n eksemplaar van Boererate deur Danie Smuts
2015-05-28Boereraat teen kanker: "Sy het 8 paddas geneem in 'n neteldoekse sakkie op die bors geleg, wat dadelik op die bors so fas kleef as bloedsuiers, toen hulle fol gesuig het, fal hulle met hewige stuipe af, sonder dat di uitsuie pyn feroorsaak."
Opening of Sur-face solo art exhibition at D-Street Gallery
2015-05-27You are invited to the opening of Elizabeth Miller-Vermeulen's solo art exhibition at D-Street Gallery in Stellenbosch on the 28th of May 2015 at 18:30.
Filmresensie: Wys Treurgrond dalk elke Suid-Afrikaner wat hy reeds glo hy weet?
2015-05-27"Treurgrond is uiteindelik ’n soort ontstellende Rohrschach-toets wat jou eie oortuigings en identiteitspolitiek aan jou terug-eggo."
