Foto's: ABC van die US Woordfees (2)

  • 0

Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na die alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling van 16 November 2015 vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.

• Kyk nog alfabetfoto's by:
Woordfees fotoblad 1 en Woordfees fotoblad 3

 

H is vir Het Jan Marais Nationale Fonds

wf4

Niel Krige, ondervoorsitter van Het Jan Marais Nationale Fonds

 

K is vir Karen Meiring en kykNET 

wf42

Karen Meiring, direkteur: M-Net Afrikaanse Kanale

wf32

Tracey Lang voer TV-onderhoude.

 

L is vir Leserskring en LitNet 

wf38

LitNet-inhoudsbestuurder Naomi Meyer, Zaneta Burger en Ricki Roos (Leserskring)

wf31

Maryke Roberts (regs) is bly om Naomi Meyer raak te loop.

wf23

Naomi Meyer, Maryke Roberts en Clifford Roberts

wf5

Misdaadskrywer Martin Steyn

wf11

Sanet Botha, Bondina Oosterhof en Eureka Barnard

M is vir Media24

wf21

Ton Vosloo verwelkom gaste namens Media24.

 

N is vir Naledi

wf17

Stella Opperman en Mariëtte du Toit van Naledi-uitgewers

 

like_litnet_op_facebook
• Kyk nog alfabetfoto's by:
Woordfees fotoblad 1 en Woordfees fotoblad 3

 

Foto’s deur Imke van Heerden
Byskrifte deur Naomi Meyer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top