Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na die alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling van 16 November 2015 vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.
• Kyk nog alfabetfoto's by:
Woordfees fotoblad 1 en Woordfees fotoblad 2
S is vir Saartjie en Sanlam

Naomi Meyer en Saartjie Botha, direkteur: US Woordfees en WOW

Paul Roviss Khamdule van die Loxion-organisasie in Kayamandi klink 'n glasie saam met Saartjie Botha.

Saartjie Botha: "Kom, jy sal bly wees."

Nico Koopman, Frank Louw van Sanlam en Frank Louw Junior

Carl Roothman, Sanlam: uitvoerende hoof van verkope
T is vir toeskouers

Gaste by die geselligheid

Skare in die skemer (met Izak de Vries in die voorgrond)
U is vir Universiteit Stellenbosch

Nico Koopman, Universiteit Stellenbosch waarnemende viserektor: Sosiale Impak, transformasie en personeel

Nico, Skattie, Martin en Anescia Koopman
W is vir WOW en Woordfees

Fiona van Kerwel, WOW-projekbestuurder en seremoniemeester van die aand

Rudolf Gouws, voorsitter: US Woordfees-advieskomitee, en Fiona van Kerwel

Jana Hattingh, US Woordfees: projekbestuurder, en Fiona van Kerwel

Fiona van Kerwel: "Die US Woordfees is hier om te bly."
• Kyk nog alfabetfoto's by:
Woordfees fotoblad 1 en Woordfees fotoblad 2
- Foto’s deur Imke van Heerden
- Byskrifte deur Naomi Meyer


