#litnetwoord2015: Derde golf inskrywings

  • 0

Lees ook die eerste golf hier.

Lees ook die tweede golf hier.

Hieronder verskyn slegs een woord-inskrywing per persoon.

Wonder jy oor sekere woorde of waarom mense hierdie woorde gekies het?  Verduidelikings en omskrywings word later geplaas.


Taaldebat - Amanda Groenewald
Spaar - Stoffel Cilliers
Teflonpresident - Jo-Ansie van Wyk
Deernis - Kobus Anthonissen
Aardverwarming - Magriet van der Merwe
Protes - Minnie Lewis
#-Hashtag - Braam de Vries
#protesoptog - Christo Meyer
Tydgees  - Helene de Kock
Nanagspieël - Paula Hartzenberg
#hutshaak - Susan Smith
Waterskaarste - Corlietha Swart
Parys - Pat Stamatèlos
Transformasie - Heila Cilliers
Woordenaar - Gerrit Rautenbach
Papbekpolitikus - Jason Lloyd
Pluto - Etienne Viviers
Transformeer - Julia Smuts
Terreur - Anneke Barnard
Speelkind - AG Nel
Droogte - Wilhelm Wessels
Transformasie - Anita Walters
Erfsonde - Paula Fourie
Loop - Athol Fugard
Jakobregop - Kerneels Breytenbach
Atmosvuur - Paul van der Westhuizen
Brandpoel - Fanie Willers
Hommeltuig - Org Potgieter
Transformasie - Albert van Jaarsveld
Flikkeradvertensies - Cobus Botha
Emotikontjie - Gerrit le Roux
Hutsmerk - Sybrand Harris
Selfie - Philip van Schalkwyk
Beurtwater - Christa Pieters
Waterdruppel - Nini Venter
Ontnugtering - Trisa Hugo
Totsiens - Hardy Lubbe
Huidiglik - Johan du Preez
Chaos - Marius Botha
Korrupsie - Jané de Wet
Diensleweringsprotes - Joan Lombard
Hensopper - Lee-Ann Steenkamp
Klasgeld - PJ van Staden
# - Lydia Potgieter
Optogte - Elma Torr

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top