Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Foto's: André P Brink-gedenkuur by US Woordfees
2015-03-16 Die US Woordfees se skrywersprogram is vanjaar afgesluit met 'n gedenkuur vir André P Brink. Bekende medeskrywers en mense wat na aan Brink was, het uit sy werk voorgelees.Rate hom met Renata: Fleur du Cap-teatertoekennings
2015-03-15 Renata gesels met Emma Kotzé oor die Fleur du Cap-teatertoekennings wat op die 15de Maart 2015 plaasvind.US Woordfees 2015: Foto's van Fanie Viljoen: Pleisters vir die Dooies
2015-03-13 “Hy skryf so lekker, want hy praat so lekker,” sal Nanette van Rooyen vir jou sê van Fanie Viljoen.Boekbekendstelling en kulkunsvertoning
2015-03-13 Pharos Woordeboeke nooi jou uit na 'n aand van toorkuns en woordspel – op die 19de Maart 2015 op die 22ste vloer van die Naspersgebou om 17:30 vir 18:00.US Woordfees 2015: Foto's van 16 Onse
2015-03-12 16 Onse is die vlagskip-produksie van vanjaar se US Woordfees en dié reënboog-musiekvertoning het voorwaar ’n sterk verteenwoordiging van onse almal se musiek.Indrukke en foto's van Poolshoogte by die US Woordfees
2015-03-12"Weens beperkte tyd het die gehoor nie kans gehad om vrae aan die paneel te rig nie. Dit sê op sigself iets van die stand van sake in die Afrikaanse letterkunde 20 jaar ná demokrasie: daar is baie om oor te praat en daar is mense wat hulle daarmee bemoei."
US Woordfees 2015: Kan God eensydig wees?
2015-03-11 Is God ’n man of ’n vrou? En kan God dalk selfs gay wees?Sanlam | LitNet-poësieslypskool by die US Woordfees 2015
2015-03-11Mellet Moll beskryf dié dag as een van "slypstene en woordsmede". Naomi Bruwer deel haar foto's.
