Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Van Beaufort-Wes na Bloubergstrand
2015-02-11 Sy het gedroom ja, maar nooit in haar drome geglo nie. totdat sy begin reis het ...Improguise at the Galloway Theatre, Cape Town’s newest fringe venue
2015-02-10 Improguise, Cape Town’s award-winning, most-loved improv company brings the art of spontaneity to life with compelling unscripted theatre every Monday night at the Galloway Theatre, Cape Town’s newest fringe theatre located on the premises of the Waterfront Theatre School.macbeth.slapeloos: foto's van die openingsaand
2015-02-09 macbeth.slapeloos speel in die Baxterteater op die kampus van die Universiteit Kaapstad. Fahiem Stellenboom, bemarkingsbestuurder van die Baxter, deel sy foto's van die openingsaand.Interview: Santa's Story
2015-02-06 Aviva Pelham: "However, nothing can replace the experience of hearing a survivor's story ..."The Fugard Theatre receives 8 Fleur du Cap Theatre Award nominations!
2015-02-05 The Fugard Theatre in Cape Town has received 8 prestigious Fleur du Cap Theatre Awards nominations for productions presented in 2014. The 50th annual Fleur du Cap Theatre Awards takes place this year at the Artscape Opera House on Sunday 15 March 2015.The InZync Poetry Sessions are back!
2015-02-05 Inzync is back for their 4th year of hosting the best experienced and emerging poets in the Cape, bringing you a masala of poetries and languages all mixed together.R50 000 se prysgeld vir radiodrama-skrywers
2015-02-05 Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie 2015 deel weer vanjaar prysgeld ter waarde van R50 000 uit. Die wenner van dié kompetisie sal R22 000 en die naaswenner R12 000 ontvang.Splinternuwe produksies by ABSA KKNK 2015
2015-02-05 Feesgangers by die Absa KKNK kan vanjaar uitsien na die debute van sewe dramas, ses komedies, 20 musiekproduksies en 'n dansproduksie. Dié fees vind vir die 21ste keer van 3 tot 11 April op Oudtshoorn plaas en begin gedurende Paasnaweek.Wees rooi en roekeloos met jou mojo
2015-02-05 Kom vier asseblief Kristel Loots se nuutste roman met ons. Die tema is rooi en roekeloos. 13 Februarie 2015 om 18:00 in Welgemoed.Ten questions: Daniel Jardim on Retreat – The Joy of Conscious Eating
2015-02-05 "Live lots. Laugh lots. Play with your food."Koos Kombuis: "Dit is inderdaad deesdae lekkerder as ooit"
2015-02-04"Die ding wat ek eers na die tyd agtergekom het, is as ’n ou ’n sogenaamde geestelike album uitbring, moet jy bereid wees om al die pad gaan. Jy moet die regte soort gel in jou hare smeer en jy moet optree by gospelfeeste en jy moet in elke onderhoud sê jy werk aan jou huweliksprobleme. Ek was eenvoudig nie dedicated genoeg om al daai effort in te sit nie."
