Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Resensie: Horrible Bosses 2
2014-12-03 "Ek vermoed die rede hoekom hierdie fliek nie Dumb and Dumber heet nie, is omdat daardie titel reeds gevat is."Onderhoud: Anton van Niekerk gesels oor sy geloofsoortuigings
2014-12-03 "Dat ek iets/iemand vertrou, beteken nie noodwendig dat ek iets met sekerheid weet nie. Onsekerheid is net so deel van die geloof soos sekerheid."RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Ingrid Pentzhorn
2014-12-03 "Dis opwindend dat mens glad nie deur stelle of milieus (en dus begroting) beperk word nie. Jou karakters kan enigiets aanvang, op enige plek."RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Martie Swanepoel
2014-12-03 "Ek skryf al 36 jaar vir 'n leser. Om skielik vir 'n luisteraar te skryf, was 'n aanpassing. Ek moes leer om spaarsaming met woorde te werk en om in die gesproke taal te skryf."RSG Sanlam Radiodramakompetisie: Onderhoud met Zesta Vorster
2014-12-03 "Die radiodrama het ’n besliste voorsprong bo televisie, film en verhoog – te danke aan die 'verbeelding'-ding."Wen vyf dubbelkaartjies na US Woordfees 2015!
2014-12-02 US Woordfees 2015 gaan vir die eerste keer 'n eie feeskoerant hê! Maar wat moet die naam wees? As jou voorstel gekies word, kan jy vyf dubbelkaartjies na vertonings van jou keuse wen.Boekbekendstelling: Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
2014-12-02 Jy word hartlik uitgenooi na 'n boekbekendstelling met boekgesprek, wyn en film – op die 9de Desember 2014 in Johannesburg.Dit ruk & riel van Loeriesfontein tot Kleindrakenstein
2014-12-02"’n Eeue oue dansvorm wat amper onder apartheid gesneuwel het, herleef weer as oud en jonk veldskoene aantrek en die riel trap dat die stof so staan."
