Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2014-09-09Programaanbieders Nedine Blom en Jawaahier Petersen van die radiostasie Jaloersbokkies FM hou jou geselskap terwyl jy bekoor word deur die musiek waarvan hulle die jaloerse bewakers is: Afrikaanse treffers, ghoema-musiek, Maleisiese musiek...
Henry Cloete2014-09-09"Nou ja. Jy sê die bedryf-deel van musiek 'verander'. ’n Karkas wat in die son lê en vrot en deur die maaiers gevreet word, verander seker ook maar."
Henry Cloete2014-09-09"Lewe was nie noodwendig te vriendelik met ons gewees die afgelope drie jaar nie, en mens reflekteer mos maar jou omstandighede."
2014-09-09'n Jong man ondersoek die verbrokkeling van sy ouers se verhouding nadat sy predikant-pa met veelvuldige sklerose gediagnoseer word. Dogma is 'n gesprek tussen geskiedenis en geloof, identiteit en bestaan, menslikheid en die magiese. Dis 'n verhaal van grootword in 'n huis met Dylan en dogma.
François Verster2014-09-09"Op die keper beskou: Breytenbach se grootse poging is aanprysenswaardig. En dit is vir my beide ‘n verligting en ‘n plesier om dit te noem, al weet ek ek is bevooroordeeld omdat Opperman en Breytenbach al lankal my bewondering verdien het."
2014-09-08The soprano Zanne Stapelberg, accompanied by pianist Kathleen Tagg, will be performing in a lunch hour concert on Friday 19 September at 13:00 in the Miriam Makeba Concert Hall on the Unisa Muckleneuk Campus. The programme, compiled by Stapelberg and Tagg themselves, is titled Wordsong.
Clare Menck, Steyn du Toit2014-09-08"Sommige van die nagtelike tonele het 'n effe onheilspellende naklank. Ek het ook die donkerder, meer intieme tema van menslike seksualiteit en verhoudings ondersoek deur myself deels liries, deels eroties en deels met intrige te konfronteer."
2014-09-08DJ Opperman vier vanjaar op 29 September sy 100ste "verjaardag". Kom luister na staaltjies en 'n voorlesing uit sy werk. Sluit op Maandag, 22 September om 19:00 aan by die geselskap van Departement Afrikaans en Nederlands in die Wilcocks-gebou.
2014-09-08Nooi jou vriende en kom geniet onthoukos, goeie wyn en kosstories saam met Wilna Adriaanse, Nanette van Rooyen en koskokkedoor Marius Uys. Merk jou dagboek vir 28 Oktober en sluit aan by gasvrou Madri Victor op D'Aria.
2014-09-04The global theatre phenomenon, War Horse will be making its South African première later this year, beginning with a season at The Teatro at Montecasino in Johannesburg in October before transferring to the Artscape Opera House in Cape Town in December.
2014-09-04Don Vino and Jonathan Rubain present Intimate Nights Chapter 2 - The Live DVD and CD Recording at the Baxter Concert Hall from 4 to 6 September at 8.15pm.