Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Naomi Bruwer, Eben Venter2014-10-22Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Wolf, wolf deur Eben Venter is genomineer in die kategorie: Fiksie.
Henry Cloete2014-10-21"Rufio verteenwoordig my onuitputbare jeugdige self en RufiYOLO was ’n identiteitskrisis wat ’n sekere persoon met wie ek nou saamgewerk het, ondergaan het. Ek dink met VEGAS het die groeipyne effens bedaar."
2014-10-21Liefdesbrieven/Liefdesbriewe is ’n vertaling van die Amerikaanse dramaturg en romanskrywer Pete Gurney se Love Letters. Die produksie met Jo Decaluwe en Chrisna Beuke-Miur is nou te sien in Suid-Afrikaanse teaters.
2014-10-16Die finale ronde van WOW se Nasionale Spelfees word Saterdag 18 Oktober in Stellenbosch aangebied. Leerders van Graad 1 tot 10 uit agt provinsies by die Universiteit van Stellenbosch bymekaarkom om hul klank- en spelvaardighede te meet.
Naomi Bruwer, Zirk van den Berg2014-10-16 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgestel. ’n Ander mens deur Zirk van den Berg is genomineer in die kategorie: Film.
Naomi Bruwer, Marlize Hobbs2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Score my ’n gwai deur Marlize Hobbs is genomineer in die kategorie: Film.
Naomi Bruwer, Jaco Jacobs2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word deur Jaco Jacobs is genomineer in die kategorie: Film.
Naomi Bruwer, Steward van Wyk2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Steward van Wyk was een van die beoordelaars van die Fiksie-kategorie.
Naomi Bruwer, Mike van Graan2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Mike van Graan was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.
Naomi Bruwer2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Irna van Zyl was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.
Ina van Rooyen2014-10-15The winner of the 5th Unisa International String Competition, cellist Georgi Anichenko, returns to South Africa this October on another concert tour.
Ilse van der Merwe2014-10-15"Jy gaan keer op keer na hierdie boek wil terugkeer, nie net vir die resepte en foto’s nie, maar grootliks vir die pragtige stories."
Henry Cloete2014-10-14"Gelukkig het ons drie in punk en metal en conscious-rap bands grootgeword, so dis vir ons eintlik onmoontlik om ooit ’n fully commercial mindset aan te neem."