Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Taxi Violence: "Radio play is nie alles nie ..."
2014-10-02 "Dit is in ons oë die beste album wat ons nog vrygestel het – alhoewel ’n mens dit elke keer sê as jy ’n nuwe album vrystel, haha, maar daar is net iets spesiaal aan dié album."William Kentridge's Six Drawing Lessons in Johannesburg
2014-10-02 The most comprehensive collection of William Kentridge's thoughts on art, art-making and how meaning is made in the studio.Aubrey Sekhabi’s gripping thriller Silent Voice
2014-10-02 The production that received a five-star accolade from the British Theatre Guide, which described it as “a deceptively clever theatrical piece”.Dirty Words in Kalk Bay Theatre
2014-10-02 Dirty Words, the deliciously clever and delightfully naughty smash hit, runs at Kalk Bay Theatre from 7 to 19 October.Klassieke klug en Karoo-kortverhaal in nuwe Radioteater-seisoen
2014-10-02 Splinternuwe radiodramas uit die penne van die sanger-akteur Richard van der Westhuizen en die skrywer Riana Scheepers.Clover Aardklop 2014: Magdalene Minnaar gesels oor Poskantoor
2014-10-01 Magdalene Minnaar gesels oor die nuwe Afrikaanse opera Poskantoor.Clover Aardklop 2014: Onderhoud oor Na-aap
2014-10-01 "Dit voel ook of dit iets is wat oor my pad móés kom."Skryfkompetisie: Beeld Afrikaans uit
2014-10-01 Dra jou deel tot ons taalerfenis by deur Afrikaans met woorde uit te beeld.Onderhoud met laerskoolteaterwenner: Die land van die groot woordfabriek
2014-09-30 "Drama is die oudste vorm van kuns. Dit is gebore uit die mens se drang om uiting te gee aan sy innerlike wêreld, sy emosies en veral sy belewing van sy leefwêreld en die invloed wat dit op sy psige het. Daardie drang is vandag nog net so sterk soos eeue gelede."Propvol boekeprogram by Clover Aardklop 2014
2014-09-30 Die ATKV Boeke-oase se program by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom is oudergewoonte propvol opwindende boekbekendstellings, boekgesprekke, teatergesprekke en voorlesings. Alle gesprekke/geleenthede wat by die Boeke-oase aangebied word, is gratis.Franschhoek Uncorked: 'n Besoek aan Four Paws
2014-09-30 Lees waarom jy nie verby Four Paws-wynkelder moet ry nie.Bekendstellingsontbyt van Ons Stories in Kaapstad
2014-09-30 Ons Stories is ’n splinternuwe dramareeks wat die verhale van Afrikaanse mense vertel. Ter bekendstelling van dié program het rolspelers wat hierby betrokke is, op 30 September 2014 vir 'n heerlike ontbyt in Kaapstad bymekaargekom.Kaapstadse Fringe Festival: Verslag met die afskop
2014-09-29 "So skop die eerste dag van die heel eerste Kaapstadse Fringe Festival af. Hiermee sluit Kaapstad by ’n reeks wêreldberoemde stede aan, soos Praag, Amsterdam en Edinburgh, om net ’n paar te noem, wat reeds hulle eie internasionale Fringe-feeste hou."Van geloof tot ongelykheid deel van Diskoers-gesprekke by Aardklop
2014-09-29 Aktuele kwessies soos grond, ongelykheid, geloof en die toekoms is die onderwerpe waarop daar by vanjaar se Beeld Diskoers-reeks by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees gefokus word.ATKV-Tienertoneel: Opoffering bring uitstekende resultate vir jong leerders
2014-09-26"Malmesbury is ’n plaasgemeenskap en die afstande is groot. Baie ouers het nie motors nie. Wat maak die kinders dan om te kan oefen? Hulle slaap in die klaskamer. Dit is die enigste manier hoe hulle die ure kon insit."
