Samsa-masjien: foto's van die openingsaand

  • 0

Samsa-masjien speel in die Baxterteater op die kampus van die Universiteit Kaapstad. Fahiem Stellenboom, bemarkingsbestuurder van die Baxter, deel sy foto's van die openingsaand met LitNet.

Reinard Ludick en Suzaan Keyter

Alethea Patterson-Cordiglia en Hannes van Wyk

Christiaan Olwagen, Sandra Prinsloo en De Klerk Oelofse

Carel Nel en Cintaine Schutte

Simone Benjamin en Bronwyn Adonis

Eduard Beukes en Anet Pienaar-Vosloo

Dirk Serfontein en Melanie Burke

John George Annandale en Vinette Ebrahim

Shihaam Domingo en Brendan Daniels

Lynita Crofford en Chris van Wyk

Foto's: Fahiem Stellenboom

Lees 'n resensie van Samsa-masjien.

Lees 'n onderhoud met Willem Anker.

Samsa-masjien het op die 15de Januarie 2015 in die Baxterteater in Kaapstad geopen. Lees nog besonderhede omtrent die vertonings hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top