Fahiem Stellenboom
Fahiem Stellenboom is bemarkingsbestuurder van die Baxterteaterkompleks in Kaapstad.
macbeth.slapeloos: foto's van die openingsaand
Fahiem Stellenboom
2015-02-09
macbeth.slapeloos speel in die Baxterteater op die kampus van die Universiteit Kaapstad. Fahiem Stellenboom, bemarkingsbestuurder van die Baxter, deel sy foto's van die openingsaand.
Samsa-masjien: foto's van die openingsaand
Fahiem Stellenboom
2015-01-19
Willem Anker en Jaco Bouwer se Samsa-masjien speel sedert 15 Januarie 2015 in die Baxterteater op die kampus van die Universiteit Kaapstad. Fahiem Stellenboom, bemarkingsbestuurder van die Baxter, deel sy foto's van die openingsaand met LitNet.