Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Wanneer die kerk met die wêreld in gesprek tree

Jean Oosthuizen 2014-09-25 Gelowiges, ongelowiges en buitekerklikes het verlede week om ’n ronde tafel gaan sit en met mekaar in gesprek getree. Jean Oosthuizen gee sy indrukke van die gesprek.

Jazz on vibraphone at Unisa

Ina van Rooyen 2014-09-25 The next lunch hour concert at Unisa features the jazz artist Ngwako Manamela and friends on vibraphone. It takes place on Friday 3 October 2014 at 13:00 in the Miriam Makeba Concert Hall.

John Kramer: Solo-tentoonstelling by die Irma Stern Museum

John Kramer, Lien Botha 2014-09-23 John Kramer se eerste solo-tentoonstelling in 25 jaar het op 6 September by die Irma Stern Museum in Rosebank, Kaapstad geopen. Hy het met Lien Botha hieroor gesels.

Waarheids- en Versoeningskommissie-herverhoor en -versoeningsgeleentheid

2014-09-23 ‘n Terugblik op die aanbieding van die geloofsgemeenskappe met 'n spesifieke fokus op versoening in post-WVK-Suid-Afrika word op 8 en 9 Oktober 2014 in Stellenbosch aangebied.Die WVK-herverhoor sal gelei word deur Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu as voorsitter.

Ryno Velvet: "Omstandighede en begrip speel ’n groot rol ..."

Henry Cloete 2014-09-22 "Daar was, soos voorheen, geen perke aan styl of genre nie. Ek het nog altyd van die geleentheid gebruik gemaak om met verskeie genres te eksperimenteer, en veral in Afrikaans ..."

Interview: Cape Town Fringe Festival 2014

Ismail Mahomed, Steyn du Toit 2014-09-22 The first-ever Cape Town Fringe Festival takes place from 25 September to 5 October. Steyn du Toit chats to the festival’s artistic director, Ismail Mahomed, about this new initiative, Cape Town as host city, and the benefits for independent artists taking part in the event.

Week brengt ontwikkelingen in stroomversnelling

Ingrid Glorie 2014-09-19 Op Vrydag 19 September 2014 was in Amsterdam die afskop van die eerste Week van de Afrikaanse roman. Ingrid Glorie, koördinator van de Week en redakteur van Maandblad Zuid-Afrika, het die openingslesing gehou. 

Mini-summit on arts, culture and social justice

2014-09-19 The African Arts Institute (AFAI), with the support of the Commonwealth Foundation and Ford Foundation, brings leading thinkers and practitioners in the arts and culture from the Arab region, Africa, Asia, Latin America, the Pacific and Caribbean to Cape Town and Johannesburg for a mini-summit on arts, culture and social justice.

Rymkletser Hemelbesem by die WAT

2014-09-19 Die Afrikaanse rymkletser Simon Witbooi, beter bekend as Hemelbesem, is op 3 Oktober die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal

Tien vrae: Stephanus Muller oor Nagmusiek

Stephanus Muller, Naomi Meyer 2014-09-18 "Nagmusiek is 'n transgressiewe teks op verskillende vlakke, en om vir soveel jare in 'n proses gewikkel te wees wat deurlopend toets en verstel en torring aan die grense waarbinne ek gemaklik is – dit het my verander."

Resensie: Boyhood

Suzette Myburgh 2014-09-18 Suzette Kotzé-Myburgh ken 5 sterre toe aan Boyhood.

Foto's: Tuin van Digters 2014

Naomi Bruwer 2014-09-18 Die Breytenbach Sentrum op Wellington se jaarlikse Tuin van Digters-fees het die afgelope naweek plaasgevind.

LitNet Akademies-resensie-essay: Weermagstories deur Roelf Schoeman

Pieter GR de Villiers 2014-09-18 "Ons het as gewone mense oorlog toe gegaan en as moordenaars teruggekom …"

Clarinet Virtuoso, Krakauer, at Nederburg Concert Series

2014-09-17 World-famous virtuoso, David Krakauer, accompanied by foremost pianist, Kathleen Tagg, take their bow on the Nederburg stage.

Dowwe Dolla se lente-toer: dowwe dolla betaal belasting

2014-09-17 Dolla vat haar gehoor op ’n roller-coaster-rit wat elke nou en dan dreig om te ontspoor… want net soos brandewyn, het belasting nie brieke nie.

Die Boer-teater: HOL Marion!

2014-09-17 Trek gemaklike skoene aan en kom hol saam met Marion Holm.

ATKV en Moving Pictures se digkuns-animasieprojek

2014-09-16 Filmverse, ’n digkuns-animasieprojek van ATKV in samewerking met Fopspeen Moving Pictures beloof om Afrikaanse poësie 'n hupstoot te gee.

Heropening van die Christo Coetzee-kunsgalery

Carine Janse van Rensburg 2014-09-15 Die Christo Coetzee-galery is op Vrydagaand 12 September 2014 ten tye van die vierde jaarlikse Tulbagh Kunstefees heropen.

Cape Town: Launch of Hiking Guides

2014-09-15 The Book Lounge and Tafelberg Publishers invite you to the launch of Mike Lundy's Weekend Trails and Easy Walks on 2 October.

Grande Roche Skrywerstee in die Paarl

2014-09-15 Sjef en kookboekskrywer Marlene van der Westhuizen se nuwe boek Geheime van ’n Franse Kookklas word op Saterdag 22 November by ’n spesiale skrywerstee  in die Paarl bekendgestel.
Top