Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
US Konservatorium: Konserte: 13 tot 19 Oktober
2014-10-13 Hierdie week se konserte in die Endler- en Fismersaal.Resensie: Miners shot down
2014-10-13 "Dit terwyl dit eintlik verpligte kykstof in ons wye en droewe land behoort te wees – ernstige fliekkykers moet ’n plan maak om dit te sien.""Freeze this frame." Trauma and the art of remembering and forgetting
2014-10-13 "Enige kunswerk is altyd opeens ’n refleksie van die banaliteit van menswees en ’n soort weerstand teen die noodlot van menswees. Dit laat ons fluktueer tussen vergeet en onthou. Good art at once represents reality and resists it."Wenners van die pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig
2014-10-13 Drie groot produksies wat by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom gedebuteer het, was duidelik in ’n kop-aan-kop-stryd deurdat elkeen in afsonderlike kategorieë pryse gewen het.Op die spoor van die "profeet" TB Joshua
2014-10-13 Jean Oosthuizen loop terug op die spoor van die “profeet” TB Joshua ’n dekade of wat gelede toe Afrikaanse mense ook in groot getalle Lagos toe gestroom het om deur hom gesond gebid te word.Bekroonde RSG Kunstefees terug met die room van SA kunste
2014-10-12 "RSG Kunstefees word van Maandag 10 November tot Vrydag 14 November op 100 tot 104 FM gehou. Al die feesaanbiedinge is gratis."Melt Myburgh gesels oor SêNet op Prontuit
2014-10-10 Mariëtta Kruger en Kabous Meiring het op kykNET se laataand aktualiteitsprogram Prontuit met Liesl Pretorius, Melt Myburgh, Herman Wasserman gesels oor die impak wat die internet gehad het op die manier waarop Afrikaanse mense hul menings lug.Cape Town Philharmonic Orchestra: Spring Season
2014-10-09 Upcoming concerts: October to December 2014’n Groep Kaapse kunstenaars in universele gesprek by Clover Aardklop Kunstefees 2014
2014-10-09 "Die onderskeie uitstallings is uiteenlopend wat betref medium, styl en tema, maar daar ontstaan dinamiese gesprekke tussen werke wat tot nuwe betekenis lei."Protea Boekhuis: Chris Karsten praat oor Die respektabele Meneer Hartslief
2014-10-08 Kom luister na Suzette Kotzé-Myburgh in gesprek met Chris Karsten oor sy jongste roman, Die respektabele Meneer Hartslief.Oude Libertas Ouditorium: Anchien Troskie gesels oor Vermis op Allesverloren
2014-10-08 Kwela Boeke, Huisgenoot en Protea Boekwinkel nooi u uit om te luister hoe Elna van der Merwe met Anchien Troskie gesels oor haar jongste roman, Vermis op Allesverloren.Leserskring: Eerste Afrikaanse webuitsending met Anchien Troskie
2014-10-08 Skakel op 22 Oktober in by http://www.ustream.tv/channel/nb-publishers vir Leserkring se eerste Afrikaanse webuitsending: Elna van der Merwe gesels met Anchien Troskie oor haar jongste roman, Vermis op Allesverloren. Hou jou vrae gereed!Cape Town Fringe Festival: In liefde en leed
2014-10-06 Albei produksies, Quartet en Piet se optelgoed, vra ongemaklike vrae rondom die mishandeling, veral seksueel, wat daar so dikwels in verhoudings bestaan.Cape Town Fringe Festival: The Frontiersmen
2014-10-06 The Frontiersmen lewer sosiale kommentaar op die samelewing wat kort duskant enigiets sal doen om hom-/haarself te bevorder.Cape Town Fringe Festival: Architecture of Tears
2014-10-06The Architecture of Tears is fisiese teater op sy allerbeste.
