Rate hom met Renata: Seemeeu

  • 0

In hierdie YouTube-onderhoud gesels Renata Redelinghuys met Cintaine Schutte oor Seemeeu wat by US Woordfees 2015 te sien is.

Soms is hierdie gesprek in Afrikaans, soms in Russies.

* Renata Redelinghuys is 'n aktrise wat self al gesukkel het om te kies wat sy by kunstefeeste moet vat of los. Dus is "Rate hom met Renata"-onderhoude die antwoord op alle oorweldigde (of net nuuskierige) feesgangers se probleme. Onderhoude met akteurs, regisseurs en vervaardigers sorg vir vermaaklike inligting oor toneelstukke wat by kunstefeeste speel.

Hier is die volledige program van US Woordfees 2015.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top