Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Izak de Vries2014-10-29"Shantille Klaasse, van St Anna Sekondêr in Springbok, is ook geneig om te hakkel. Dít was een van die goed wat gemaak het dat sy dieper moes delf en meer moes konsentreer as enige ander deelnemer aan Saterdag se landswye Afrikaanse Spelfees vir Graad 9-Huistaalleerders."
Carine Janse van Rensburg2014-10-28"CTB offers us musicians something that we all enjoy – playing great music in a positive environment to an appreciative audience."
Carine Janse van Rensburg, Chrisna Beuke-Muir2014-10-28"Maar dan die wóórd: ek moet maar net weer terugkom na die woord. Hierdie stuk het respek vir die woord."
Henning Snyman2014-10-28"’n Nuwe vertaling van die Bybel in Afrikaans is belangrike nuus. Dat dit nou, vir die eerste keer, ’n werklik bronteksgetroue vertaling is, is opwindende nuus."
2014-10-24Cito's popular Spanish duo El Cantante with Martin Schofield returns to a Jozi stage for 3 consecutive Wednesday evening performances from 29 October.
Ina van Rooyen2014-10-23The KZN Philharmonic Wind Quintet will perform on Sunday, 02 November at 16:00 in the Government House on Unisa’s Pietermaritzburg Campus.
Naomi Bruwer, Etienne van Heerden2014-10-23Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Klimtol deur Etienne van Heerden is genomineer in die kategorie: Fiksie.
Lien Botha2014-10-22Kaapstad se sesde maand van fotografie het op 15 September begin en duur tot 31 Oktober 2014. Lien Botha deel tien voortreflike uitstallings wat by haar bly spook.