Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2014-11-25You are kindly invited to attend a third concert event that explores music in relation to landscape, on Tuesday 9 December at 18:00-19:30 in the Fismer Hall, Stellenbosch.
2014-11-25The Stellenbosch Kunswedstryd and Stellenbosch University's Division for Choral Music join forces to provide school teachers, choral conductors and church musicians with inspiration and support for their committed and excellent work for Choral Music in South Africa.
Corlietha Swart2014-11-25Die nuwe BSV-bestuur, wat vir 2015 aan die stuur van BSV-sake sal staan, is tydens die jaarlikse algemene jaarvergadering en afsluiting, wat op 13 November plaasgevind het, verkies.
2014-11-24Aansoeke vir die prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting, wat toegeken word vir ’n projek op die terrein van die bevordering van kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland, word ingewag. Aansoeke sluit op 5 Desember.
Suzette Myburgh2014-11-21 Vir kunsliefhebbers begin daar nou by Ster-Kinekor se Cinema Nouveau-teaters ’n nuwe seisoen van dokumentêre films oor uitstallings by van die wêreld se bekendste kunsgalerye.
2014-11-21Die wenners van die nuwe kykNET-Rapport Boekpryse is aangekondig by ’n middagete in die Westin Hotel in Kaapstad op Vrydag 21 November. Hier is die aankondiging en uitslag.
Rohan Magerman2014-11-19"Is it politically accurate to speak of 'white' or 'black' music? Why do we commonly designate hip hop to gangsters, reggae to Rastafarians, gospel to converted Christians, and bubblegum pop to teenage girls?"
Jean Oosthuizen2014-11-19Die aktrise Yvonne van den Bergh se onthulling op Facebook dat sy BDSM beoefen het die tonge behoorlik los. Jean Oosthuizen het by die seksuoloog Johann Lemmer gaan kers opsteek om meer oor dié alternatiewe seksuele lewenstyl uit te vind.
2014-11-19 La Motte is passionate about the preservation of South Africa’s art heritage and as an addition to the contemporary exhibition of The Helgaard Steyn Awards in the La Motte Museum, the curator, Doctor Lydia de Waal will present a talk and guided walkabout of the exhibition featuring the winning works of the prestigious award between 1987 and 2013.
Henry Cloete2014-11-18"Ek hou van wat ek doen. My loopbaan is ’n hoogtepunt vir my. Om songs te skryf, albums op te neem, optredes te doen. Negatiewes raak klein in hierdie werklikheid."
Henry Cloete2014-11-18"think some writer once said you should 'write as though you are writing to one person only', and that makes sense to me. As a response to your question, I offer a kind of inversion of this rule, that you should write as though you are writing as one person only. "
Christo HJ van der Merwe2014-11-18In sy resensie van Waarom soveel Bybelvertalings? ondersoek Christo van der Merwe die geslaagdheid waarmee Jan van der Watt die vraag na soveel Bybelvertalings en watter een van al die vertalings ? mens dan moet kies beantwoord.