Wenners van die kykNET Fiëstas 2015

  • 0

Die wenners van die 2015 kykNET Fiëstas is op 5 Maart tydens 'n kleurvolle geleentheid in die Kunstekaap aangekondig.

Hieronder is die name van al die wenners en daarna deel lesers foto's van die aand.

Beste akteur
Albert Pretorius
Die Seemeeu & Playland

Beste aktrise
Rolanda Marais
Die Seemeeu & Dogma

Beste manlike byspeler
Stian Bam
Bloed en Rose

Beste vroulike byspeler
Lee-Ann van Rooi
Rondomskik

Beste regie
Marthinus Basson
Bloed en Rose

Teaterontwerp
Jaco Bouwer
Poskantoor & Samsa-masjien

Beste prestasie in 'n musiekgedrewe produksie
Emo Adams
Finding Emo

Beste solovertoning
Frank Opperman
Die Klaagliedere van Ds Tienie Benade

Beste nuwe Afrikaanse opvoering
Christiaan Olwagen
Dogma

Beste opkomende kunstenaar
Richard September
Rondomskrik

Beste prestasie in klassieke musiek
Braam Du Toit
Poskantoor

Beste prestasie in visuele kuns

Gerhard Marx
The Garden at Night

Beste musiekproduksie
Finding Emo

Beste aanbieding
Bloed en Rose

Gewildste fees
Clover Aardklop

Lewensbydrae vir musiek- en woordkuns
Philip De Vos

Lewensbydrae in teater- en woordkuns
Wilma Stockenström

Lewensbydrae in teater- en woordkuns
Adam Small

Lewensbydrae in teater
Marius Weyers

50 jaar-herdenking
Fleur Du Cap Teatertoekenning

Bloustoel-toekenning
Saartjie Botha

Tim du Plessis, Adam en Rosali Small en Juliana Smith (foto: Michael le Cordeur)

Sonia en Michael le Cordeur saam met Marlene le Roux

De Waal Basson en Trude Gunther

Fiëstas-onsie (foto: Trude Gunther)

Hulle verwelkom die gaste op die blou tapyt.

Tjellospel in 'n seepbel

Hobbelperd

Argelose viool op trap

Magdel en Theo Kemp, Erns Grundling, Willem Anker en Christine Truter

Ligte, kameras en aksie ...

Marlene le Roux en Martelize Brink

Clifford en Maryke Roberts

Heindrich Wyngaard en die vroue aan sy sy het hoegenaamd nie in 'n blou gemoedstemming verkeer nie.

Frieda le Roux en Pieter van Helsland

Hugo Theart (tweede van links) glimlag breed op hierdie foto, selfs voordat hy nog geweet het van Bloed en rose se toekenning.

Jan du Toit en Elfriede Muller, met teatrale figure op die balkon en in die agtergrond.

Feestelike Kunstekaap! (Foto: Trude Gunther)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top