Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Antoinette Kellermann oor Samsa-masjien

Antoinette Kellermann, Naomi Meyer Teater 2015-01-13

"Alhoewel sy (my karakter) nie noodwendig haar man se kopwêreld verstaan nie, ondergaan sy ook 'n metamorfose wat haar vry maak van 'n jare lange lewe van huisvrou en ma wees."

Mistieke teologie dalk die kerk se reddingsboei

Jean Oosthuizen 2015-01-13 Jean Oosthuizen gesels met twee teoloë wat fokus op die kontemplatiewe kant van spiritualiteit oor wat mistieke spiritualiteit behels en hoe dit van tradisionele kerk verskil.

Oor Moment – 'n onderhoud met Anna Davel

Anna Davel, Naomi Meyer 2015-01-06 "Ek kan cappuccino’s drink en nou en dan soesji eet, en daarom voel ek skatryk. Ek doen hierdie musiek ... ook omdat dit vir my betekenis aan my lewe gee en voel soos iets wat ek absoluut moet doen om asem te haal."

US Woordfees 2015: Sanlam | LitNet-poësieslypskool

2015-01-06 Jy kan nog inskryf vir hierdie slypskool. Kom skaaf saam met Lina Spies, Ronel Foster, Danie Marais en Nini Bennett aan jou gedigte by US Woordfees 2015. Kontak LitNet teen die 11de Februarie. Lees nog besonderhede hier.

US Woordfees 2015: Letterkunde en die liefde, teks en seks

Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-01-06

Bekende skrywers bieg oor maniere waarop hulle taal gee aan die dinge van die lyf.

US Woordfees 2015: Poolshoogte

2015-01-06 LitNet se Poolshoogte-skrywerskongres het die stand van die Afrikaanse letterkunde ondersoek, 20 jaar ná demokrasie. Kom gesels saam oor die ontdekkings.

Onderhoud met Sandra Prinsloo

Sandra Prinsloo, Naomi Meyer 2015-01-06 Omtrent kykNET se Sandra op 'n drafstap: "Die afgelope paar jaar was ek behoorlik op ’n galop en nie net ’n drafstap nie!"

US Woordfees 2015: Program

Toyota Stellenbosch Woordfees 2014-12-17 Hier is die volledige program van die US Woordfees 2015. Jy kan ook die PDF-weergawe van die program aflaai.

Klankkas-oorsig 2014: Die gehalte, die aanklank en die bisarre

Henry Cloete 2014-12-16 "Dit was ‘n jaar van twee helftes. Dít is die gevoel wat ek kry met terugskouing oor die talle Klankkas-onderhoude wat in 2014 gevoer is. Van die kunstenaars is wêreldbekend, ander swoeg nog om gigs vas te maak."

Flieks 2014: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys

Suzette Myburgh 2014-12-16 "’n Verblydende ontwikkeling is dat ek soveel goeie Suid-Afrikaanse flieks gesien het, waarvan vier my toptienlys haal." 

Sonia Cabano se koservarings van 2014

Sonia Cabano 2014-12-16 "Nou kyk, vir iemand soos ek, wie se lewe rondom kos wentel, is dit ’n bykans onbegonne saak om net tien hoogtepunte uit te sonder. Wat van vyftig?"

"What Good is a Song?"

Phil Ndlela 2014-12-15 "If a song has no meaning | if it cannot send you higher | it is not good enough to sing." Phil Ndlela writes a tribute to Marvin Gaye, USA for Africa Project, Peter Tosh and Hugh Masekela.

Foto's: US Woordfees 2015 word bekendgestel

Naomi Bruwer 2014-12-10 Die US Woordfees 2015 is Maandag 8 Desember op die Webbersburg-landgoed bekendgestel. Kyk na foto's van dié swierige geleentheid. 

Foto's: ATKV-Rielkompetisie 2014

Naomi Bruwer 2014-12-10 Die negende finale van die jaarlikse ATKV-Rielkompetisie het Saterdag 6 Desember by die amfiteater by die Afrikaanse Taalmonument plaasgevind. 

NG Kerk se Belhar-plan kerkregtelik onhoudbaar

Jean Oosthuizen 2014-12-10 Duisende lidmate van die NG Kerk is landswyd besig om hulle stemme uit te bring vir of teen die insluiting van die Belydenis van Belhar as deel van die kerk se geloofsbelydenis. Jean Oosthuizen het met die VGKSA se moderator, Mary-Anne Plaatjies van Huffel, gesels om uit te vind wat dink sy en haar kerk daarvan. 

Robbie Wessels: "Dit het al hoe meer gemaklik vir my geraak om oor te slaan na dieper liedjies"

Henry Cloete 2014-12-09 "Ek dink die snaaksste materiaal is dit wat vanself gebeur. Met komedie voel ek daar moet nie te veel inspanning wees met die skryfproses nie."

Die Heuwels Fantasties: "Die album is ’n breë storielyn ..."

Henry Cloete 2014-12-09 "Wat kan van die liedjie waarmee ons besig is, die beste weergawe moontlik maak, sonder om dit te oorkompliseer?"

Deborah Steinmair se Spieëlbeeld op kykNET

Deborah Steinmair, Naomi Meyer 2014-12-08 "Om vir TV te skryf is soos kopieskryf in die sin dat dit minder kreatief is, dis eerder ’n vaardigheid, soos handwerk: jy moet bitter knap wees, maar jy is ’n woordsmid, ’n woord-mechanic. Jy moenie skiem jy’s ’n digter nie, hoor."

Alles wat jy van War Horse moet weet

Maryke Roberts 2014-12-05 Toneelpoppe haal soms die nuus – soos Chester Missing, wat onlangs met Steve Hofmeyr gebots het. War Horse is 'n marionetteperd van 'n ander kleur. Lees van dié perd se geskiedenis – en waarom jy in die Kunstekaap na hom moet gaan kyk.

US Woordfees se feeskoerant-kompetisie: Inskrywings

2014-12-05 Wat moet die naam van die US Woordfees se feeskoerant wees? Lees hier die inskrywings.
Top