Foto's: US Woordfees 2015 word bekendgestel

  • 0

Die US Woordfees 2015 is Maandag 8 Desember op die Webbersburg-landgoed bekendgestel. Besoek die Woordfees se webwerf of hulle Facebook-blad vir die volledige program-inligting.

Nedine en Bertie Blom

Madri Victor en Wilna Adriaanse

Pieter Fourie, Marletta Fourie en Gerard Scholtz

Johan Bakkes en Gerrit Rautenbach

Naomi Meyer en Izak de Vries

Melt Myburgh

Pieter-Dirk Uys en Pieter Fourie

Riana Barnard

Theo Kemp

Amanda en Leon de Stadler

Pieter-Dirk Uys, Zorada Temmingh en Niël Rademan

Sue Acker, Sandra Hanekom en Elizabeth Vermeulen

Jana Hattingh en Johan Bakkes

Elbie Adendorff en Jannie Hanekom

Annareth en Rob Bolton

Zandra en Gert Bezuidenhout

Die Nieuwoudt-egpaar

Nico Koopman en Martin Viljoen

Fiona van Kerwel

Waldemar Schultz

André Kearns van Sanlam

Peter Loxton en Shireen Crotz

Nita Cronjé en Chris van Niekerk

Emo Adams en Albert Maritz

Shireen Crotz van die WOW-projek was die gasvrou vir die geleentheid.

Dorothea van Zyl, uittredende Woordfeesdirekteur

Zandra Bezuidenhout lees haar feesgedig.

Schalk Joubert

Andriëtte Norman

Anika Ebrahim van Media24

Karen Meiring van kykNET

Rudolf Gouws, voorsitter van die Woordfees-advieskomitee

Antjie Krog

Saartjie Botha, die nuwe direkteur van die US Woordfees

Laurika Rauch

Foto's © Naomi Bruwer

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top