Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Another Country – South Africa: New Portraits

Lien Botha 2014-07-30 "Another Country is gebaseer op Suid–Afrikaners se siening oor hulle land en hul persoonlike geskiedenis; dit is ’n onverbloemde weergawe van verandering wat plaasgevind het deur die lens van bestaande foto’s." Aldus die flapteks. Wat dink Lien Botha?

Vryfees 2014: Vir ewig en altyd

Lida Krüger 2014-07-30 "Suid-Afrikaanse gehore is geneig om baie maklik op te staan tydens applous, maar in die geval van Vir ewig en altyd was die staande ovasie welverdiend."

Vryfees 2014: Slaaf

Lida Krüger 2014-07-30 "Soos die karakter Gregor Samsa in Kafka se novelle ... vind Gregory Pieterse ... op ’n dag dat hy onomkeerbaar verander is."

Oor gryses en kerke en klippe wat uitroep

Jannie Pretorius 2014-07-30 "Ou kerkgeboue is vir my onweerstaanbaar – veral as hulle leeg is. Hulle ruik vir my na lidmate uit vergange tye en desperate gebede."

Tuin van Digters 2014: Volledige program

Breytenbach Sentrum 2014-07-29  Die Breytenbach Sentrum se Tuin van digters-fees 2014 vind plaas op 13 en 14 September. 

ATKV: Temba-musiekprojek

2014-07-28 Hier gee musiek kinders se siele vlerke.

Slowly at Artscape Arena

2014-07-28 Artscape in association with UCT Drama and National Arts Festival is proud to present Howard Barker’s, Slowly, directed by Geoffrey Hyland.

Resensie: Oklahoma!

Danie Botha 2014-07-24 Danie Botha vergelyk die twee rolbesettings se optredes. 

Wie is ek? deur Louis Awerbuck en Lise Swart

Naomi Meyer, Louis Awerbuck, Lise Swart 2014-07-24 Wie is ek? het pas as boek by Naledi verskyn en Louis en Lise vertel vir Naomi Meyer waarom hulle dink daar's 'n ongemaklike vraag wat elke mens op aarde behoort te antwoord.

Vryfees 2014: Dirt

Johannes Deetlefs 2014-07-23 "Die vertoning was boeiend, haarfyn aanmekaar gesit en lewer 'n nodige kommentaar in 'n samelewing wat dikwels die gekompliseerdheid van manlike verhoudings onderskat."

Vryfees 2014: Bullets oor Bishop Lavis

Annamarie du Preez 2014-07-23 "Hierdie koeël tref sy teiken," skryf Annamarie du Preez.

Boekgesprek op Dagbreek: Kamphoer deur Francois Smith

2014-07-23 Die boektitel is 'n woordspel (dit ontspring uit die titel Boer Whore). En in hierdie kykNET-insetsel vertel Francois Smith nog van sy opspraakwekkende boek.

Onderhoud: Alles wat mal is

Corine du Toit, Sandra Vaughn 2014-07-22 Corine du Toit en Sandra Vaughn, draaiboekskrywers van Alles wat mal is, ’n nuwe romantiese komedie, het saam-saam Ilza Roggeband se vrae beantwoord oor die skryf van die fliek wat op ’n kortverhaal deur Deon Meyer gegrond is.

Weet Steve wat hy sing?

Johann Rossouw, Deon Opperman 2014-07-22  

"Ons bly hard en heavy" - KOBUS!

Henry Cloete 2014-07-21 "KOBUS! sal nooit dieselfde ding twee keer doen nie. Dis nie in ons aard nie."

Kunsonderhoud met Barbara Wildenboer oor The Lotus Eaters

Barbara Wildenboer, Lien Botha 2014-07-21 Die visuele kunstenaar Barbara Wildenboer swem saam met reuse tussen die papierbootjies. Lien Botha vra haar uit oor haar ondersoeke van die fisieke en metafisiese wêrelde.
Top