Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Naomi Bruwer, Mike van Graan2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Mike van Graan was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.
Naomi Bruwer2014-10-16Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Irna van Zyl was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.
Ina van Rooyen2014-10-15The winner of the 5th Unisa International String Competition, cellist Georgi Anichenko, returns to South Africa this October on another concert tour.
Ilse van der Merwe2014-10-15"Jy gaan keer op keer na hierdie boek wil terugkeer, nie net vir die resepte en foto’s nie, maar grootliks vir die pragtige stories."
Henry Cloete2014-10-14"Gelukkig het ons drie in punk en metal en conscious-rap bands grootgeword, so dis vir ons eintlik onmoontlik om ooit ’n fully commercial mindset aan te neem."
Suzette Myburgh2014-10-13"Dit terwyl dit eintlik verpligte kykstof in ons wye en droewe land behoort te wees – ernstige fliekkykers moet ’n plan maak om dit te sien."
Lou-Marié Kruger2014-10-13"Enige kunswerk is altyd opeens ’n refleksie van die banaliteit van menswees en ’n soort weerstand teen die noodlot van menswees. Dit laat ons fluktueer tussen vergeet en onthou. Good art at once represents reality and resists it."
2014-10-13Drie groot produksies wat by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom gedebuteer het, was duidelik in ’n kop-aan-kop-stryd deurdat elkeen in afsonderlike kategorieë pryse gewen het.
Jean Oosthuizen2014-10-13Jean Oosthuizen loop terug op die spoor van die “profeet” TB Joshua ’n dekade of wat gelede toe Afrikaanse mense ook in groot getalle Lagos toe gestroom het om deur hom gesond gebid te word.
2014-10-10Mariëtta Kruger en Kabous Meiring het op kykNET se laataand aktualiteitsprogram Prontuit met Liesl Pretorius, Melt Myburgh, Herman Wasserman gesels oor die impak wat die internet gehad het op die manier waarop Afrikaanse mense hul menings lug.
Corlie de Kock2014-10-09 "Die onderskeie uitstallings is uiteenlopend wat betref medium, styl en tema, maar daar ontstaan dinamiese gesprekke tussen werke wat tot nuwe betekenis lei."
2014-10-08Kwela Boeke, Huisgenoot en Protea Boekwinkel nooi u uit om te luister hoe Elna van der Merwe met Anchien Troskie gesels oor haar jongste roman, Vermis op Allesverloren.
2014-10-08Skakel op 22 Oktober in by http://www.ustream.tv/channel/nb-publishers vir Leserkring se eerste Afrikaanse webuitsending: Elna van der Merwe gesels met Anchien Troskie oor haar jongste roman, Vermis op Allesverloren. Hou jou vrae gereed!
Emma Kotze2014-10-06Albei produksies, Quartet en Piet se optelgoed, vra ongemaklike vrae rondom die mishandeling, veral seksueel, wat daar so dikwels in verhoudings bestaan.