Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

UJ-Prys-seminaar

2014-07-16 Kom luister na Dominique Botha, Nathan Trantraal en Cas Wepener wat as sprekers by die eerste UJ-Prys-seminaar optree. 

Rembrandt: "Ek móét musiek maak ..."

Henry Cloete 2014-07-14 "Selfs net ’n paar dae sonder die snare onder my vingers is te veel, maak nie saak wat anders in my lewe aangaan nie. Dit het gehelp toe ek besef daar is nie ’n ander manier vir my nie ..."

Resensie: Locke

Suzette Myburgh 2014-07-11 Hierdie fliek doen iets heeltemal nuut, iets wat na my wete nog nie voorheen gedoen is nie.

Afrikaans se grootste topverkoper

Pieter GR de Villiers 2014-07-10  

Oor die interpretasie van Paulus se uitspraak in Galasiërs 3:28

D. Francois Tolmie 2014-07-10 Galasiërs 3:28 (“Dit is nie belangrik of iemand Jood of Griek, slaaf of vry mens, man en vrou is nie; want julle is almal een in Christus Jesus”) is een van die uitsprake in die Galasiërbrief wat baie aandag trek – nie net in kerklike gesprekke nie, maar ook in die akademiese besinning oor dié brief.

Markens Grøde deur Hanneke Benade

Louise Pieterse, Hanneke Benade 2014-07-09 Innibosfees se 2014-feeskunstenaar was die talentvolle portretkunstenaar, Hanneke Benade. Louise Pieterse deel haar foto's van die feesuitstalling met LitNet en Hanneke Benade verskaf ook kunswerke van haar eie.

Grahamstadse Nasionale Kunstefees: Salt

Emma Kotze, Naomi Meyer 2014-07-09 Emma Kotze skryf teaterresensies vir LitNet, maar is inderwaarheid self aktrise. Sy gesels met Naomi Meyer oor die produksie Salt, waarin sy by die Grahamstadse Nasionale Kunstefees te sien is.

Spesiale feespas van R1 020 beskikbaar vir die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees

2014-07-09 Die feespas sluit gratis toegang tot die feesterrein in, gratis gebruik van die pendeldiens en daar kan aansoek gedoen word vir kaartjies vir vertonings via die Aardklop-feeskantoor. 

Evolusie en die kerk

George Bekker 2014-07-09 Aangesien evolusie in skole geleer word, kan dit nie meer ontwyk word nie. Hierdie artikel poog om evolusie meer verstaanbaar te maak vir niewetenskaplikes. 

Monark se 'bepynsing' die moeite werd

Henry Cloete 2014-07-08 "Ons het nog altyd geglo in ’n minimalistiese benadering, maar het vooruitgegaan in die kuns om dit in die praktyk te behaal."

Terug weens populêre navraag: Shaleen Surtie-Richards as Shirley Valentine

Shaleen Surtie-Richards, Naomi Meyer 2014-07-08 Shaleen Surtie-Richards vertel vir Naomi Meyer van die teater as 'n life partner.

The National Arts Festival and Business and Arts South Africa (BASA) announce Arts Journalism Awards

2014-07-07 Charl Blignaut, Arts Editor of City Press newspaper, has been named South Africa’s Arts Journalist of the Year for the second consecutive year.

Kokkedoor 2014: Wenners aangekondig

Naomi Meyer 2014-07-04 Die wenners van Kokkedoor 2014 is op 3 Julie 2014 aangekondig. 

Breyten Breytenbach Boekefees | Literary Festival 2014

2014-07-03 Vanaf 11 tot 13 Julie 2014 lei alle paaie na Montagu. | All roads lead to Montagu from 11 to 13 July 2014 for the Breyten Breytenbach Literary Festival.

The real meal revolution deur Tim Noakes

Izak de Vries 2014-07-03 Lees wat dink Izak de Vries van dié kosrevolusie.

Ek onthou die president van Flinkveria

Gerrit Rautenbach 2014-07-03  Monitor op RSG het hierdie week 40 geword. 40 jaar gelede het Fanus Rautenbach se Flink uit die vere plek gemaak vir dié aktualiteitsprogram.  Gerrit Rautenbach vertel sy kleintydherinneringe aan Flink uit die vere.

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees: Musiek en klassieke musiek

2014-07-02 Van groot musiekkonserte en ’n splinternuwe komiese opera tot intieme konserte vorm deel van vanjaar se musiekaanbod by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat van 7 tot 11 Oktober in Potchefstroom aangebied word. 

Big Shot at the Cannes Film Festival

Janet van Eeden, Naomi Meyer 2014-07-02 Janet van Eeden's movie A Shot at the Big Time was screened at the Cannes Short Film Festival in May. She tells Naomi Meyer about the film festival and the experience of a lifetime.

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees: Toneel

2014-07-02 Die toneelprogram van die 17de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom spog met debuutproduksies wat groot in skaal en omvang is, sowel as gewilde trefferproduksies van ander feeste. 

Republiek van Zoid Afrika premier op kykNET

2014-07-02 Karen Zoid se nuwe 'late night talk show' premier 10 Julie 2014 om 20:00 op kykNET.
Top