Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Wie is die Pretoria Symphony Orchestra?

Francois Malherbe, Naomi Meyer 2014-06-04 Is hulle net 'n spul amateurs?

Coming back home

Tamsyn Lunt 2014-06-04 "St Lucia, I think I speak on behalf of everyone there when I say you are welcome home any time you’d like." 

In Memoriam: Stefans Grové

Bertha Spies 2014-06-04 Lees hierdie omvattende huldeblyk aan Stefans Grové, saamgestel deur Bertha Spies.

Enkele persoonlike herinneringe aan prof Stefans Grové

Gerrit Jordaan 2014-06-04 Gerrit Jordaan skryf 'n huldeblyk vir Stefans Grové.

Stuur jou film vir die kykNET Silwerskermfees 2014

Anneke Villet, Naomi Meyer 2014-06-04 Is jy 'n aspirantfilmmaker? Inskrywings vir vanjaar se kykNET Silwerskermfees is oop – maar sluit binnekort.

Nuwe Absa KKNK kuns kurator aangewys

2014-06-04 Elfriede Dreyer - bekende kurator, akademikus en kunstenaar- is aangewys as die Absa KKNK se nuwe visuele kuns kurator. Sy volg Sandra Hanekom op, wie se drie jaar termyn met die pas afgelope fees ten einde geloop het.

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel III)

Elize Parker 2014-06-04 Hier is Deel III van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Elize Parker gee wenke om tydskrifverhale te skryf. 

Marita van der Vyver in die Paarl ten bate van Laat ons Lees!

2014-06-04 Marita van der Vyver en haar nuwe boek Winterkos in Provence is die fokus van ’n spesiale skrywersete wat op Saterdag 19 Julie deur die Grande Roche Hotel, in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en NB Uitgewers, in die Paarl aangebied word.

Winde van veranderinge by kykNET

Maryke Allers, Naomi Meyer 2014-06-04 Nuwe aanstellings is onlangs by kykNET gemaak. En nou lýk kykNET ook anders.

Red Earth & Rust: "Gospel songs for non-believers"

Henry Cloete 2014-06-03 "Writing poetry tends to be a solitary business. I think that is what makes this collaboration so rewarding for both of us. You learn to trust the process, not to be so attached to its outcome."

PharosAanlyn nou varser, vinniger en kragtiger

2014-06-03 PharosAanlyn is reeds ’n staatmaker vir verskeie gebruikers in die media-, reklame- en vermaaklikheidsbedryf. Met sy vars ontwerp, verbeterde koppelvlak en kragtige soekenjin sal die nuwe www.pharosaanlyn.co.za selfs meer onontbeerlik wees vir dié wat daagliks vinnig, akkuraat en sinvol moet kommunikeer.

Bly warm dié winter op 'n slim, veilige en koste-effektiewe manier

Elmarie Twilley 2014-06-03 Met die winter wat die land ferm in sy greep het is dit ‘n top prioriteit om warm te bly. Dis tyd om seker te maak dat jy goed voorbereid is – beide fisies en finansieel – vir die koue maande wat voorlê.

Natasha Meister to launch What Goes Around

2014-06-02 “They’re about letting go of past heartbreaks and letting go of the old me. I wanted to give my fans rawer versions of some of my old songs because I wanted them to connect better with my lyrics, just guitar and voice, which I feel finally serves the songs justice … the way they were meant to be heard.”

Empire of Desire: "Ek dink ons het nie meer so baie illusies nie"

Henry Cloete 2014-06-02 "Ja, dinge het baie verander. In die nineties was daar baie minder bands en net ’n handjievol 'famous' local bands ..."

Resensie: The Monuments Men

Suzette Myburgh 2014-06-02 In ’n land waar die gewese minister van polisie pas aangestel is as die minister van kuns en kultuur, is dit besonder gepas om na hierdie fliek te gaan kyk. Dit gaan oor ’n stukkie onbekende (maar myns insiens belangrike) geskiedenis uit die Tweede Wêreldoorlog en is gebaseer op werklike gebeure.

Is Hy dan nie ’n timmerman nie?

Jannie Pretorius 2014-06-02 Jannie Pretorius peins oor waarom Jesus met hout gewerk het.

PlayItLoudCPT

Rego Mamogale 2014-05-30 A jamboree for house and any other sort of music lover.

Leading Lady: Internasionale lokprent vrystelling

2014-05-30 Hollywood is bekend vir sy meevoerende films wat die kyker “goed laat voel” en dit lyk of iets van hierdie glans op Leading Lady afgeskuur het.

The Write Journey workshop

2014-05-30 A workshop for screenwriters and storytellers will be held in Cape Town in June.

Populaire Filosofie en het Nieuwe Testament

Paul Decock 2014-05-30 "This is a new way of being-in-the-world, which consists in becoming aware of oneself as part of nature, and a portion of universal reason. At this point, one no longer lives in the usual, conventional human world, but in the world of nature."
Top