Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

James Bond, ontbloot deur Heinz Mödler

Heinz Mödler, Naomi Meyer 2014-04-23 Heinz Mödler vertel vir Naomi Meyer die naakte waarheid oor 007.

Dominique Botha oor die Dansende Digtersfees 2014

Dominique Botha, Francis Galloway 2014-04-23 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Dominique Botha oor die pad van die fees.

Boekbekendstelling: Dubbelspel

2014-04-23 Uitgewer Etienne Bloemhof gesels met die skrywer Wilna Adriaanse tydens die bekendstelling van haar nuwe roman, Dubbelspel.

Inskrywings vir die kykNET Silwerskermfees nou oop

2014-04-23 Die fees moedig enige passievolle rolprentmakers aan om in te skryf met voorstelle vir nuwe kortfilms, of om van die geleentheid gebruik te maak om bestaande werk groter blootstelling te gee.

Book launch: How to Fix South Africa's Schools

2014-04-23 Kalk Bay Books and Bookstorm invite you to the launch of How to Fix South Africa's Schools.

CH2 by Die Boer

2014-04-22

Kanna hy kô hystoe

Inge Botha 2014-04-22 Daar waar jou hart lê, daar is jou huis. Inge Botha het dié toneelstuk vanjaar by die US Woordfees die eerste keer gesien en móés haar indrukke met LitNet deel.

African Languages Conference 2014

2014-04-22 A conference for understanding the role played by languages in the integration and development of African countries and discussions on the use and implementation of language policies at institutions of higher learning.

Another Day art exhibition

Melanie Cleary, Naomi Meyer 2014-04-18 Melanie Cleary photographs people on the fringes of society. She tells Naomi Meyer about her exhibition Another Day.

Mozart se Requiem by die Endlersaal

Petrus Malherbe 2014-04-17 Petrus Malherbe gee sy indrukke.

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel II)

Alta Cloete 2014-04-17 "Begin solank met ’n nuwe verhaal of bring jou leeswerk op datum." Lees nog wenke van Alta Cloete om 'n tydskrifverhaal te skryf.

Bye en mense

Dirk Laurie 2014-04-17 "Bye en mense het onafhanklik van mekaar hul eie beskawings, organisasies, industrieë en gespesialiseerde vaktale ontwikkel." Lees wat skryf Dirk Laurie oor albei spesies.

Die ABSA KKNK en RSG Boekeprojek

2014-04-16 Die jaarlikse boekeprojek van RSG en die ABSA KKNK is op dreef en poog daarin om boeke vir boekarmgemeenskappe in te samel. Daar is tot 30 April tyd om boeke te skenk vir dié projek.

Die toringkelder op RSG

2014-04-16 Luister na ‘n opwindende nuwe radiodrama op RSG. Dit begin op Donderdag 17 April 2014.

Finaliste van ATKV-Mediaveertjies bekend

2014-04-15 Só lyk die top drie finaliste in elke kategorie (in alfabetiese volgorde) vir vanjaar se ATKV-Mediaveertjies-toekennings.

Lize Beekman se mandalakuns op uitstalling

Naomi Meyer 2014-04-14 Die opening van Lize Beekman se Detail of moments-kunsuitstalling was op 13 April 2014 in Philadelphia. Elmien de Wet deel haar foto's van die opening met LitNet.
Top