Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2014 Franschhoek Literary Festival
2014-03-19 For the eighth year in a row, the Franschhoek Literary Festival (FLF) transforms a little Cape Winelands town into a word-filled haven for bookworms, writers and publishers, from Friday, 16 May to Sunday, 18 May 2013.Afname in olifantgetalle totaal onderskat
2014-03-19 Vroeg in Desember 2013 het internasionale media berig dat IUCN (International Union for the Conservation of Nature) dit amptelik gestel het dat een vyfde van Afrika se olifante teen die huidige tempo van stroping binne die volgende tien jaar vernietig kan word.US Woordfees 2014 Foto's: Die ligter kant van woorde
2014-03-18 Gerrit Rautenbach deel sy foto's van die US Woordfees 2014.Adam Small se gedagtes oor drama
2014-03-18 Shakespear het nie drama geskryf nie, maar melodrama ...Winners announced at the 49th annual Fleur du Cap Theatre Awards
2014-03-17 The highly anticipated 49th annual Fleur du Cap Theatre Awards, supported by the Distell Foundation, was held at the Baxter Theatre last night, Sunday 16 March 2014.My Boetie se Sussie se Ou gaan jou laat skaterlag by vanjaar se ABSA KKNK
2014-03-17 As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir ‘n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele van Londen aan, beide dolgelukkig en salig onbewus van mekaar.US Woordfees 2014: Nog feesfoto's
2014-03-17 Fanie Viljoen maak die meisies by Bloemhof bly toe hy kom kuier. Die US Woordfees maak ook die res van die wêreld bly. Kyk na nog foto's van Izak de Vries by vanjaar se fees.US Woordfees 2014: Feesfoto's
2014-03-13 Izak de Vries is bedrywig by die US Woordfees 2014 en deel sy feesfoto's met LitNet.US Woordfees 2014: Wie’s bang vir Virginia Woolf?
2014-03-13 “Marius Weyers en Sandra Prinsloo se skitterende en ongenaakbare spel skep wrede huishoudelike omstandighede uiters suksesvol.”Christiaan Stoffel Mathysen Bakkes is ’n unieke mens
2014-03-13 Dit was wel in die Boektent waar die wildeman van Palmwag in Namibië met Erns Grundling gesels het, maar dit het gou gevoel of hulle laatnag om ’n kampvuur sit.Fourthwall Books launch: Breyten BreytenBach, A Monologue in Two Voices
2014-03-13 Fourthwall Books is pleased to announce the launch of Breyten Breytenbach, A Monologue in Two Voices by Sandra Saayman.Chromatiese klanke
2014-03-12"Vrydag 7 Maart tydens vanjaar se US Woordfees het die talentvolle Wilken Calitz sy gehoor se musiekvermoëns getoets met ‘n verskeidenheid verskillende klanke geïnspireer deur verskeie persoonlike ervarings, herinneringe en komposisies."
