Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2014-04-16Die jaarlikse boekeprojek van RSG en die ABSA KKNK is op dreef en poog daarin om boeke vir boekarmgemeenskappe in te samel. Daar is tot 30 April tyd om boeke te skenk vir dié projek.
Naomi Meyer2014-04-14Die opening van Lize Beekman se Detail of moments-kunsuitstalling was op 13 April 2014 in Philadelphia. Elmien de Wet deel haar foto's van die opening met LitNet.
2014-04-14Following sell out shows and standing ovations at the Suidooster Arts Festival and US Woordfees, Cheaper than Roses comes to the Baxter Theatre from April 22 to May 3.
Naomi Bruwer2014-04-14Die US Woordfees se topproduksies, kunstenaars en skrywers is op Maandag, 14 April 2014 by die vyfde WOORDtroFEES, moontlik gemaak deur die ATKV, aangewys. Die funksie is op die spogplaas L’Avenir buite Stellenbosch gehou.
2014-04-11Ná die sukses van die vyftiende Universiteit van Stellenbosch (US) Woordfees, wat vanaf 6 tot 16 Maart 2014 op Stellenbosch plaasgevind het, word die topproduksies van die fees by ’n spoggeleentheid aangewys.
Suzette Myburgh2014-04-03"Worse than the ordinary miserable childhood is the miserable Irish childhood, and worse yet is the miserable Irish Catholic childhood."