Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Nominasies vir WOORDtroFEES 2014

2014-04-11 Ná die sukses van die vyftiende Universiteit van Stellenbosch (US) Woordfees, wat vanaf 6 tot 16 Maart 2014 op Stellenbosch plaasgevind het, word die topproduksies van die fees by ’n spoggeleentheid aangewys.

God die Digter

2014-04-11 Ter viering van TT Cloete se 90 jaar. Regie: Lize Beekman. R100. Die Boer Restaurant-teater. 15 April om 20:30.

Lindt Lindor's Me Time Mother's Day Moment

2014-04-10 Lindt and Exclusive Books have partnered to bring women time for themselves.

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool (Deel I)

Corlia Fourie 2014-04-09 Hier is Deel I van 'n tydskrifverhaalslypskool-reeks: Corlia Fourie gee wenke om tydskrifverhale te skryf.

Swanemeer by die Kunstekaap bekoor

Naomi Meyer 2014-04-08 Maar verdien 'n ballerina genoeg om vir 'n gesin te sorg?

Yonder: buite haar eie innerlike lewensgrense

Amanda Botha 2014-04-07 Waarheen neem Lien Botha ons? Amanda Botha gee haar indrukke.

KKNK 2014: Dogma

Emma Kotze 2014-04-07 Dogma ondersoek die verskil tussen geloof en godsdiens.

KKNK 2014: Kokkedoor 2014

Emma Kotze 2014-04-07 Kyk hoe hulle kook. Kokkedoor 2014 begin op 10 April 2014.

kykNET-Rapport Boekpryse aangekondig

Hettie Scholtz, Naomi Meyer 2014-04-05 Goeie nuus vir die boekebedryf!

ABSA KKNK 2014: Oorsee

Emma Kotze 2014-04-04 Waarom, meen Emma Kotze, was Oorsee ‘n belangrike teaterproduksie om in die KKNK-konteks te kyk?

Resensie: Philomena

Suzette Myburgh 2014-04-03 "Worse than the ordinary miserable childhood is the miserable Irish childhood, and worse yet is the miserable Irish Catholic childhood."

Internasionale Dag van Monumente en Terreine in die Paarl

2014-04-03 Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in samewerking met die Hugenote Gedenkskool bied op Vrydag 11 April ‘n spesiale program aan ter viering van Internasionale Dag van Monumente en Terreine.

Die Heuwels Fantasties on Tour

2014-04-02 Die Heuwels Fantasties are on the road and hitting a stage near you in April.

Tripjas keer terug met nuwe inslag (en nuwe lid)

Henry Cloete 2014-04-02 "Ons het al verskeie opinies versamel op ons pad, vanaf om meer te fokus op branding tot om ’n skandaal of twee te veroorsaak. Maar dit kom eintlik maar net daarop neer dat ’n goeie produk (hopelik) ’n goeie gehoor kry."

Spoegwolf: "’n roadtrip waar jy nie self die petrol hoef te betaal nie"

Henry Cloete 2014-04-02 "Ons is nie in die band om sukses te bereik nie (sukses in Afrikaanse musiek is ’n beperkte ding)."

Yonder: rocking horse in Park, Beaufort-West

Lien Botha, Naomi Meyer 2014-04-02 Why photograph an outdoor play structure in an open field? Lien Botha explains.

Vat hom Flaffie

2014-04-02 Emile Minnie en Chanelle de Jager is by die ABSA KKNK 2014 te sien in die produksie Vat hom Flaffie.

ABSA KKNK 2014: Wie drink wat?

Emma Kotze 2014-04-02 “Want die lewe is alleen draaglik as ’n mens ’n bietjie dronk is. En baie snaakser.”
Top