Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2014-03-11The Centre for Creative Arts (UKZN) is proud to announce the programme for the 17th Time of The Writer: International Festival of Writers - a weeklong showcase set to provoke, inform and inspire interesting debates and panel discussions.
Naomi Meyer, Carina Stander2014-03-08Elkeen kry 'n pizza, draakeiers word geverf en 'n skattejag vind plaas. Die kinders is in die wolke by die Aden van Niekerk se Wolkland.
Henry Cloete2014-03-04"Ek dink blues-rock is besig met herlewing want daar's geen bullshit nie – dis rou emosie en passie en live; it's real; daar's geen tricks nie en ek dink mense soek weer dit met vandag se lewe, waar als op ’n rekenaar of selfoonskerm gebeur en als gefake kan word."
Suzette Myburgh2014-03-04Daar wys tans by die Labia in Kaapstad ’n uitsonderlike dokumentêre film, The Animal Communicator, oor Anna Breytenbach. Sy fokus al jare lank op kommunikasie met diere met die doelwit om as brug te dien tussen mense en diere.
Suzette Myburgh2014-03-04Die Mary Poppins-boeke staan saam met talle ander op ’n wil-dit-nog-lees-lys in my agterkop. Hierdie besonderse film het my belangstelling só geprikkel dat die storie oor die vlieënde goewernante met die pratende sambreel heelwat plekke opgeskuif het op daardie lys.
2014-03-04‘n Magiese kunsuitstalling uit die kwaste van Clare Menck, Cobus van Bosch, Jan du Toit, Peter van Straten, Shaney van den Berg, Andries Gouws en Ingrid Winterbach. Met beeldhouwerk deur Niël Jonker en Lionel Smit.
Chrizane Geldenhuys2014-02-26Chrizane van Zyl gesels met Peter Haarhoff oor die volgende "verf met lig" fotografiewerkswinkel by die Afrikaanse Taalmonument.
Gerdus Senekal, Christoff Odendaal2014-02-26Die studentevereniging Adam Tas gesels oor hulle onlangse projekte en hulle Drink, dig, eet!-item by die US Woordfees.
Gerdus Senekal, Manuela Gray2014-02-26"Definitely the public 'get' it more now than six years ago, thanks to all the reality tattoo programmes. We have a dedicated core of tattoo enthusiasts and collectors who arrive each year to participate in the event ."
Henry Cloete2014-02-25"Dis weird, ek het originally ook half besluit, kom ons doen hierdie ding, ek wil bietjie speel met die akoestiese vibe, met die idee dat dit half ’n ekstra is, ma soos jy sê, dit het amper half oorgevat ..."
Christine Truter, Naomi Meyer, Geon Nel2014-02-25Kyk. Kyk weer. Christine Truter, regisseur, vertel Naomi Meyer van die magiese US Woordfeesprogram, Die Goëlaar. (En Geon Nel verblind die oë.)