Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Poetry gets a tongue-lashing
2014-02-25 The best-attended spoken word collaboration from the UK is coming to Stellenbosch to knock you out with wordplay and music.Horing in die vlees: Denke ten gunste van horinghandel kry erge kritiek
2014-02-25 "Diegene wat die wettiging van renosterhoringhandel teenstaan as oplossing vir Afrika se renosterstropingskrisis, het lank reeds gewaarsku teen die gebruik van eenvoudige ekonomiese modelle as ’n basis om hierdie uitgangspunt te regverdig."Om te tweet soos ? digter en ? gedig te laat tjirp – leer by Bibi
2014-02-25"Hoe kan mens iemand leer om gedigte te skryf? Hoe word mens ‘n digter in die digitale era? Hoe lyk ‘n ideale jong digter? En waar kan aspirantdigters meer inligting oor die werkswinkel kry? Rentia het haar nuuskierige ore aangesit en by die vriendelik-tjirpende Bibi gaan aanklop."
Blinde alfabet: ’n Moedswillige Willem Boshoff reken af met meerderwaardigheid – ’n neo-Marxistiese interpretasie
2014-02-21Die gesprek wat tussen siende en blinde mense in Blinde alfabet ontlok word, kan as ’n metafoor dien vir die gesprekke en nuwe vriendskappe wat gevorm kan word in ’n demokratiese Suid-Afrika tussen mense wat binne ’n koloniale en apartheidsbestel kunsmatig verdeeld was en mekaar gevolglik nie op ’n sosiale vlak geken het nie.
