Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Mooiloop-bekendstelling: Breytenbach Kultuursentrum, 6 September 2014

LAPA Uitgewers 2014-08-27 Mooiloop word 6 September 2014 by die Breytebach Kultuursentrum bekendgestel.

kykNET Silwerskermfees 2014: Suurlemoen!

Jaco Jacobs, Naomi Meyer 2014-08-26 "Partykeer moet ’n mens bereid wees om jou kinders by iemand anders te los en te kyk hoe goed hulle sonder jou regkom."

kykNET Silwerskermfees 2014: Agterplaas

Charles J Fourie, Naomi Meyer 2014-08-26 "Die gehunker verby die zeflike ..."

kykNET Silwerskermfees 2014: Totsiens, Pa

Antoinette Louw, Naomi Meyer 2014-08-26 Vier sussies het vier jaar laas met mekaar gepraat, maar nou lê hulle pa op sterwe. Wat maak hulle nou?

kykNET Silwerskermfees 2014: Iemand anders

Trude Gunther, Naomi Meyer 2014-08-26 "Ons is wie ons is."

Kunsresensie: Fear & Loss – Industrial Karoo

Corlie de Kock 2014-08-21 "Katie Barnard du Toit se uitstalling Fear and loss verteenwoordig prominente Suid-Afrikaanse kunstenaars se kommer oor die bedreigde ekologie van die Karoolandskap." 

Die Afrikaanse Taalraad reik uit na Mitchells Plain

Michael le Cordeur 2014-08-21 "Ek het grootgeword met die idee dat Afrikaans 'n verdrukkerstaal is, maar vanaand het ek die ander kant van Afrikaans gesien, die mooi kant. Gaan voort met julle goeie werk!"

Teaterresensie: Waterpas

Lida Krüger 2014-08-21 "Hoewel die spanning en die energie van die vertoning heelwat gedaal het teen die vierde bedryf, was die spel oor die algemeen baie goed. Hierdie akteurs ken die genre van komedie duidelik goed en hulle speel gemaklik saam."

Teaterresensie: Vanya and Sonia and Masha and Spike

Danie Botha 2014-08-21 "Ek het gewonder hoekom ek nie juis meegevoer is deur hierdie vermenging van komedie en erns nie." 

Designer students rock the runway

Chelsea Johnston 2014-08-21 "With a theme of 'self-expression' there was much variety and every outfit stood out as fabulously unique – from shimmering shorts and floral maxis to refined menswear and exquisite bridal gowns."

Nagmusiek deur Stephanus Muller

Lou-Marié Kruger 2014-08-19 "Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …"

Robin Williams: die kaptein en die kluisenaar

Coenraad Walters 2014-08-15 Uitsonderlik in Dead Poets' Society. Maar ook het hy kammakots bestudeer en op sy lessenaar gestaan en die wêreld uit 'n ander hoek bekyk. Coenraad Walters leer vir sy leerders die lesse wat Robin Williams hom leer.

Fokusberoep: Juweliersontwerper en –vervaardiger

Phia Mans, Naomi Meyer 2014-08-15 Is jy kreatief en kunstig – en wil jy ’n juwele ontwerp en vervaardig? Phia Mans vertel wat dit beteken.

Resensie: Mr Pip

Suzette Myburgh 2014-08-14  Suzette Kotzé-Myburgh gee 5 sterre aan Mr Pip.

Het Robin Williams gekies om te sterf?

Louis Awerbuck, Naomi Meyer 2014-08-14 Robin Williams is dood – en Naomi Meyer vra vir Louis Awerbuck om te gesels oor die onderwerp waaroor baie mense dink, maar min mense praat.

The Midlands Literary Festival 2014

Darryl David 2014-08-14 The fifth Midlands Literary Festival takes place from the 23–24 August at Yellowwood Cafe in Howick.

Watter boekwinkels neem deel aan die Koop-’n-Afrikaanse-boekdag op 14 Augustus 2014?

2014-08-14 Die Vriende vir Afrikaans reël sedert 2005 op ’n datum rondom 14 Augustus die "Koop-een-Afrikaanse-boek-dag". 

Jake Gunn: "Die kitaar sit my elke dag ore aan"

Henry Cloete 2014-08-12 "Ek’s baie lief vir hulle. Hulle is my girlfriends. Kwaai, gemeen, pragtig, sexy, vol dinge en grille soms, maar hulle los my nie en het nooit hoofpyn nie, jy weet ..."

A night train to Lisbon

Pouveer 2014-08-12 "En so was dit ook met A night train to Lisbon. In dié geval het die fliek my eers oorval en daarna móés ek net die boek ook lees."

Resensie: 'n Vuur gevang in glas

Ihette Senekal 2014-08-12 "Aucamp en Strydom het intiem saamgewerk met die samestelling van dié produksie se inhoud en nou, na Aucamp se dood in Maart 2014, het Strydom se eerbetoon ’n nuwe vlak van briljantheid bereik."
Top