Hannelie Coetzee op uitstalling by Bookbedonnerd 2014

  • 0

Richmond se sewende Bookbedonnerdfees het van 23 tot 25 Oktober 2014 in Richmond plaasgevind. Hannelie Coetzee, landskapkunstenaar, het tydens die fees kunswerke in verskillende ruimtes aangebring. Hieronder is Réney Warrington se foto's van die gereedmakingsproses, 'n paar van die werke bedags en een tydens die aand afgeneem. Op die eerste foto is Hannelie Coetzee aan die werk met Ano Marx op haar heup.

Foto's: Réney Warrington

Lees ook Clinton V du Plessis se Richmond – ’n woordlandskap tussen vergeet en onthou.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top