Die Suidoosterfees is vanjaar in sy twaalfde bestaansjaar, en die fees bied weer ’n opwindende program vol plaaslike en nasionale produksies en bekende kunstenaars van oral in Suid-Afrika. Die fees vind plaas vanaf 28 April tot 3 Mei 2015. Hieronder is al die besonderhede.



