Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Somer deur Jaco Fouché: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2018-05-02

"Fouché bespreek talle temas in die roman: emigrasie, godsdiens, seksualiteit, vriendskap, geestesgesondheid, armoede, misdaad, afwesige ouers, rassisme en stereotipering kom aan bod."

Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2018-05-02

"Enigeen van ons kan ’n moord pleeg. Ek. Jy. Enigeen."

Rympies vir kleintjies en kleuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit

Winnie Nel Resensies 2018-05-02

"Elke grondslagfase-opvoeder en dramajuffrou soos ek is voorwaar baie dankbaar vir so ’n allesomvattende rympiesboek."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die Afrikaners deur Herman Giliomee

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-04-26

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die Afrikaners deur Herman Giliomee, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

African Library: The water house by Antȏnio Olinto

Annie Gagiano Books and writers 2018-04-26

"While the Afro-Brazilian connection through transportation of enslaved West Africans to Bahía and other ports and parts of the 'New World' is well known, this novel does the unusual thing of depicting the return of one such (former) slave to the Yoruba region of her family origins."

Willie Adams (1951–2012)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2018-04-25

"In Riemvasmaak handel Willie se gedigte hoofsaaklik oor sosiaal-politieke kwessies en die titelgedig het as tema die destydse apartheidsregering se gedwonge verhuising in die 1970's van die mense van Riemvasmaak in die Noord-Kaapland." Lees oor Willie Adams se lewe en werk.

Bidsnoer deur Pieter Fourie: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-04-25

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Bidsnoer op 28 April in Stellenbosch. Pieter Fourie gaan met Amanda Lourens in gesprek wees.

ATKV-Woordveertjies 2018: Nou oop vir inskrywings

ATKV ATKV-Portaal 2018-04-25

Die 2018 ATKV-Woordveertjies word op 31 Augustus in Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 1 Junie 2018.

Bet-El deur Helena Hugo: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2018-04-25

"Sy skryf die afgelope vyf jaar Christelike fiksie en in Bet-El is dit asof sy regtig die balans tussen storievertel en Christenskap vind. Die boek is aandoenlik en goeie leesstof, ongeag jou geloofsoortuiging."

The book club cookbook by Louise Gelderblom: reader impression

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2018-04-24

"If you love books and are hosting a book club evening where you also want to treat your guests to a culinary feast, look no further than this delightful cookbook by Louise Gelderblom."

Die Groenkloof-Rabies – Vyf reise deur Johan Krige: ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2018-04-24

"Dit is ’n pragtige versameling wat bydra tot die bewaring van beide geskiedkundige gebeurtenisse en kultuurelemente. Dit laat ’n mens wonder oor jou eie erfenis en die bewaring daarvan."

Video: Launch of The land is ours by Tembeka Ngcukaitobi

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2018-04-24

Tembeka Ngcukaitobi's historical book The land is ours: South Africa's first black lawyers and the birth of constitutionalism was launched at Protea Bookshop Stellenbosch on 19 April 2018. Ngcukaitobi was interviewed by Hermann Giliomee and Albert Grundlingh. Watch the video of the conversation.

Die lang man sonder skaduwee deur Antoinette Pienaar: ’n resensie

Dawie van Velden Resensies 2018-04-24

"In haar gesprekke met oom Johannes lig sy die sluier oor die Griekwas se geloof om die mens te help om die fisieke en die emosionele in die liggaam te balanseer sodat die genesing van die gees en liggaam hand aan hand kan gebeur."

Kroniek van turf deur Dolf van Niekerk: ’n FMR-resensie

Jaco Barnard-Naudé Resensies 2018-04-24

"In Kroniek van turf is die tersaaklike begrip eienaarskap. Van Niekerk se uitbeelding van die twee groepe (of families) in die verhaal spreek van ’n omvattende begrip van die kolonialisme as ’n proses waarvolgens een groep mense grond toe-eien waarmee ’n ander groep mense reeds ’n bepaalde verbintenis het."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kringloop deur Bets Smith

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-04-23

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Kringloop deur Bets Smith, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Die Babalela-storieboek deur Martie Preller: ’n lesersindruk

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2018-04-23

"Die storielyne van die vier verhale is bedrieglik eenvoudig, maar die hope aksie en skitterende dialoog sal enige kinderhart steel."

My father died for this by Lukhanyo and Abigail Calata: book launch

LitNet Books and writers 2018-04-23

You are invited to the launch of My father died for this on 3 May in Cape Town where the authors, Lukhanyo and Abigail Calata, will be in conversation with Pippa Green.

Persverklaring: Inskrywings ingewag vir 2018 Jan Rabie-Rapportprys

LitNet Boeke en skrywers 2018-04-19

Uitgewers word genooi om boeke voor te lê vir die 2018 Jan Rabie-Rapportprys ter waarde van
R125 000.

Antjie Krog leert mensen om een flat white te zijn

Jente Rhebergen NeerlandiNet 2018-04-19

"Aan de vooravond van de officiële uitreiking van de Gouden Ganzenveer aan Antjie Krog presenteert Nederlandse uitgever Podium nog gauw een nieuwe titel van haar hand in SPUI25 in Amsterdam. Hoe alles hier verandert gaat over de plaas, de verbondenheid aan de boerderij en een veranderende wereld."

Video: openbare domein word bekendgestel

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2018-04-19

Daniel Hugo se digbundel openbare domein is Saterdag 14 April in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel.  Gunther Pakendorf het met hom gesels.

Top