Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Colour me yellow by Thuli Nhlapo: book review

Janet van Eeden Resensies 2018-03-23

"This is a powerful book that has you spellbound, especially as the secrets are revealed towards the end. It reminds you, once again, that knowing your ancestry is all-important for healthy self-actualisation."

Maalvleis deur Karen Hart: bekendstelling in Kaapstad

LitNet Boeke en skrywers 2018-03-23

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Maalvleis deur Karen Hart op 24 Maart in Kaapstad. Kom geniet ’n glas wyn en snoephappies saam met die skrywer.

RK Belcher (1933–2006)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2018-03-22

"Die bottel is gebore
sonder kop of ore
maar sy nek en sy bek
sit op die regte plek."

Lees oor die lewe en werk van RK Belcher in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.

Nuut by LAPA: Maart 2018

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2018-03-22

Twee donker romans, heerlike liefde en baie leesstof vir mense onder 18! LAPA het iets vir almal.

Kalmte in die malle gejaag deur Johannes Bertus de Villiers

Klasie Wessels Resensies 2018-03-22

"Wat ’n aangename verrassing om oor mindfulness in Afrikaans te lees! Johannes het ’n stukkie baanbrekerswerk verrig en daarin geslaag om hierdie misterieuse tema meer toeganklik te maak vir Afrikaanse lesers."

Enemy of the people deur Adriaan Basson en Pieter du Toit: ’n resensie

Piet Croucamp Resensies 2018-03-22

"Hierdie boek deur Basson en Du Toit is ’n uiters belangrike dokument. Dalk selfs uiteindelik ’n historiese dokument. Maar die werklike waarde van die boek is dat dit ’n sosiaal-politieke verskynsel verteenwoordig van ’n samelewing wat ’n weerstand opbou teen die tipe vergrype wat die demokratiese proses ondermyn."

Stormkind deur Riana Scheepers: ’n resensie

Elbie Adendorff Resensies 2018-03-22

"Die taalgebruik is so beeldend dat mens as leser die gebeure sintuiglik beleef: jy hoor en voel die wind wat verwoed waai; jy hoor en sien die weerligblitse; jy sien vir Tarsis wat ronddwaal in die nag; en jy sien vir Raka in Ierland. Die leser word magies ingesleep in die wonderwêreld wat Scheepers skep."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Ys deur Rudie van Rensburg

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-03-20

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Ys deur Rudie van Rensburg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries en Eldridge Jason: ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2018-03-20

"Alhoewel elke vrou haar eie soort voorbeeld vir die gemeenskap is, het al twaalf van hulle die brandende begeerte om hoop terug in die gemeenskap van Atlantis te ploeg. ’n Gemeenskap waaraan hulle geheg is."

Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Maryke Roberts Resensies 2018-03-19

"Dis nie ’n boek vol lewenslesse en -waarhede nie. Dis inderdáád loslit humor op sy beste – lees dit in daardie gees. Genade, ons het nodig om oor lawwighede te kan lag."

FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg

Danie Botha Resensies 2018-03-19

"Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg is die komiese én lewensgetroue roman oor die bejaarde Hans van Kraaienburg."

Rian: 16 dinge wat ek nié moes sê nie deur Rian van Heerden: ’n lesersindruk

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2018-03-19

"Soos ek deur Rian: 16 dinge wat ek nié moes sê nie gelees het, het ek besef dat hy, weliswaar orator van formaat, ook maar net ’n gewone mens is wat soms worstel met homself, met ander en met die ou lewe."

Verhoudings onder druk: ’n onderhoud met Ronel du Toit

Ronel du Toit, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2018-03-19

"Daar is bepaalde beginsels, veranderlikes of rigtingwysers wat vir alle verhoudings geld. Elkeen van hierdie 13 beginsels word in die boek verduidelik en in daaglikse situasies toegepas. Deur van die volgende beginsels bewus te raak kan jy meer voorbereid op die reis na volhoubare verhoudings wees."

Ingrid Glorie wen Vertaalengel 2018

Menán van Heerden, Ingrid Glorie NeerlandiNet 2018-03-16

"Ek is altyd weer geweldig beïndruk met hulle betrokkenheid en omgee vir Suid-Afrika en sy mense en vir Afrikaans as taal. En ek is diep dankbaar dat hulle my werk vir Afrikaans, sy skrywers en sy kunstenaars, hier in die Lae Lande help moontlik maak."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-03-14

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Vital remains deur Amos van der Merwe: ’n resensiebespreking

Lina Spies Resensies 2018-03-13

"Sonder geringskatting van die probleme van die kind Randall as asmalyer en dat hy noodwendig ook in armoede moes grootword, is dit onteenseglik waar dat hy, anders as sy broer, eers laat in sy gelukkige lewe as bekende en gewilde sanger met ’n identiteitskrisis gekonfronteer is. By Winston het dit begin by die klein seuntjie agter die klerekas."

Video: Bekendstelling van Marlene van Niekerk se beeldgedigte

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2018-03-08

Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk is Maandag 26 Februarie by die Lemoenkloof Gastehuis in die Paarl bekendgestel. Gerrit Olivier het met haar gesels.

US Woordfees 2018: Kook & Geniet – foto's

Liné Loff Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-06

Hier is ’n paar foto's van Eunice van den Berg en Lise Swart se kosdemonstrasie van disse uit die immergewilde Kook & Geniet.

US Woordfees 2018: Gespreksgenoot: ’n brieweboek

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-05

"Liesbeth sê haar ma was ’n baie emosionele mens en het ’n lewe van dankbaarheid gelei. Haar groot vreugde in die lewe was boeke en mense."

Brand deur Peet Venter: ’n resensie

Daleen Venter Resensies 2018-03-05

"In die jongste aflewering van die Thys Krige-sage skets Peet Venter ’n ontstellende prentjie van regeringskorrupsie en -komplotte wat gans té bekend lyk ..."

Top