Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Ys deur Rudie van Rensburg: bekendstelling in Bloemfontein
2018-05-14Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Ys deur Rudie van Rensburg op 31 Mei in Bloemfontein. Charles Smith gaan met Rudie in gesprek wees.
Kortlyste vir 2018 Media24 Boeke-pryse bekend
2018-05-14Media24 Boeke kondig met trots die kortlyste aan vir die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2018. Dié pryse word in ses kategorieë toegeken en het ’n gesamentlike prysgeld van R210 000.
Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: ’n resensie
2018-05-14"Is dit verkéérd om ’n boek te skryf wat eerstens daarop gerig is om inligting te gee, met intrige en karakterontwikkeling in die tweede plek?"
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dors deur Marinda van Zyl
2018-05-14LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Dors deur Marinda van Zyl, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Dors deur Marinda van Zyl: bekendstelling in Stellenbosch
2018-05-11Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Dors deur Marinda van Zyl op 26 Mei in Stellenbosch. Nicol Stassen gaan met Marinda in gesprek wees.
Keur 3 deur Helene de Kock: ’n skrywersonderhoud
2018-05-10"Lesers behoort dan te sien dat universele, basiese dinge nie werklik verander nie, maar dat sieninge wel mense se optredes kan swaai. Daarom het ek die verhale wat nou vir die derde maal verskyn, net so gelos."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Uit die bloute deur Chanette Paul
2018-05-10LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Uit die bloute deur Chanette Paul, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Confessions oor kerkwees deur Jaco Strydom: ’n lesersindruk
2018-05-10"Vir vyf, party weke ses, dae per week, werk ek vir agt ure skouer aan skouer saam met Suid-Afrikaners van elke ras, net om die sewende dag vir ’n uur elkeen in ons eie kerkie te gaan sit. Ons kan saam werk, maar ons kan nie saam ’n godsdiens beoefen nie."
Jong lesers: Onderwêreld deur Fanie Viljoen
2018-05-10"Ek beveel hierdie boek aan vir almal, jonk en oud, om te probeer agterkom wat met Eckardt Wilken gebeur het en watter geheime rondkinkel in albei karakters se lewens."
Leer lees en skryf vir graad 1, 2 en 3 deur Mart Meij: ’n resensie
2018-05-09"Die leeslesse en handskrif- en taaloefeninge in dié werkboeke sal leerdertjies se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer, en hul handskrifvaardighede help ontwikkel."
Video en foto's: Bekendstelling van Ingrid Jonker – ’n biografie deur Petrovna Metelerkamp
2018-05-09Petrovna Metelerkamp se omvattende biografie van Ingrid Jonker is by die Suidoosterfees bekendgestel. Suzette Kotzé-Myburgh het met haar oor die nuwe onthullings wat in die boek na vore kom, gesels. Kyk na die video van die gesprek.
If this be treason deur Helen Joseph: ’n resensie
2018-05-08"If this be treason, geskryf deur beskuldigde twee in die verhoor, Helen Joseph, slaag meesterlik daarin om ons daaraan te herinner dat daar vlees-en-bloed-mense agter die statistieke van hierdie marathonhofsaak was."
Navigate by Karin Schimke: a review
2018-05-07"[T]hroughout the volume, a wide range of subjects and diverse techniques are skilfully interwoven with a broad spectrum of emotions and finely tuned diction."
Uit die bloute deur Chanette Paul: bekendstelling
2018-05-02Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Uit die bloute deur Chanette Paul op 16 Mei in Bellville.
Ys deur Rudie van Rensburg: bekendstelling
2018-05-02Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Ys deur Rudie van Rensburg op 17 Mei in Bellville. Maryke Roberts gaan met Rudie in gesprek wees.
Pharos Afrikaansgids deur Nicol Faasen: ’n resensie
2018-05-02"Leerders, onderwysers, studente, belangstellendes en lees- en leergierige boekwurms, maak plek vir hierdie knap gids met sy mooi blou baadjie."
MC Botha (1954–)
2018-05-02"Die publiek verkeer onder die wanindruk as hulle glo dat kunstenaars inspirasie nodig het om te skep – in elk geval het hulle nie méér nodig as ’n gewone man om die oggend uit die bed op te staan en kantoor toe te ry nie." Lees oor die lewe en werk van MC Botha in die LitNet|ATKV-Skrywersalbum.
Somer deur Jaco Fouché: ’n resensie
2018-05-02"Fouché bespreek talle temas in die roman: emigrasie, godsdiens, seksualiteit, vriendskap, geestesgesondheid, armoede, misdaad, afwesige ouers, rassisme en stereotipering kom aan bod."
Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n resensie
2018-05-02"Enigeen van ons kan ’n moord pleeg. Ek. Jy. Enigeen."
Rympies vir kleintjies en kleuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit
2018-05-02"Elke grondslagfase-opvoeder en dramajuffrou soos ek is voorwaar baie dankbaar vir so ’n allesomvattende rympiesboek."
