Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Leer lees en skryf vir graad 1, 2 en 3 deur Mart Meij: ’n resensie

Zesta Vorster Resensies 2018-05-09

"Die leeslesse en handskrif- en taaloefeninge in dié werkboeke sal leerdertjies se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer, en hul handskrifvaardighede help ontwikkel."

Video en foto's: Bekendstelling van Ingrid Jonker – ’n biografie deur Petrovna Metelerkamp

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2018-05-09

Petrovna Metelerkamp se omvattende biografie van Ingrid Jonker is by die Suidoosterfees bekendgestel. Suzette Kotzé-Myburgh het met haar oor die nuwe onthullings wat in die boek na vore kom, gesels. Kyk na die video van die gesprek.

If this be treason deur Helen Joseph: ’n resensie

Bettina Wyngaard Resensies 2018-05-08

"If this be treason, geskryf deur beskuldigde twee in die verhoor, Helen Joseph, slaag meesterlik daarin om ons daaraan te herinner dat daar vlees-en-bloed-mense agter die statistieke van hierdie marathonhofsaak was."

Navigate by Karin Schimke: a review

Tony Ullyatt Books and writers 2018-05-07

"[T]hroughout the volume, a wide range of subjects and diverse techniques are skilfully interwoven with a broad spectrum of emotions and finely tuned diction."

Uit die bloute deur Chanette Paul: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-02

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Uit die bloute deur Chanette Paul op 16 Mei in Bellville. 

Ys deur Rudie van Rensburg: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-05-02

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Ys deur Rudie van Rensburg op 17 Mei in Bellville. Maryke Roberts gaan met Rudie in gesprek wees.

Pharos Afrikaansgids deur Nicol Faasen: ’n resensie

Zesta Vorster Resensies 2018-05-02

"Leerders, onderwysers, studente, belangstellendes en lees- en leergierige boekwurms, maak plek vir hierdie knap gids met sy mooi blou baadjie."

MC Botha (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2018-05-02

"Die publiek verkeer onder die wanindruk as hulle glo dat kunstenaars inspirasie nodig het om te skep – in elk geval het hulle nie méér nodig as ’n gewone man om die oggend uit die bed op te staan en kantoor toe te ry nie." Lees oor die lewe en werk van MC Botha in die LitNet|ATKV-Skrywersalbum.

Somer deur Jaco Fouché: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2018-05-02

"Fouché bespreek talle temas in die roman: emigrasie, godsdiens, seksualiteit, vriendskap, geestesgesondheid, armoede, misdaad, afwesige ouers, rassisme en stereotipering kom aan bod."

Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2018-05-02

"Enigeen van ons kan ’n moord pleeg. Ek. Jy. Enigeen."

Rympies vir kleintjies en kleuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit

Winnie Nel Resensies 2018-05-02

"Elke grondslagfase-opvoeder en dramajuffrou soos ek is voorwaar baie dankbaar vir so ’n allesomvattende rympiesboek."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die Afrikaners deur Herman Giliomee

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-04-26

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die Afrikaners deur Herman Giliomee, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

African Library: The water house by Antȏnio Olinto

Annie Gagiano Books and writers 2018-04-26

"While the Afro-Brazilian connection through transportation of enslaved West Africans to Bahía and other ports and parts of the 'New World' is well known, this novel does the unusual thing of depicting the return of one such (former) slave to the Yoruba region of her family origins."

Willie Adams (1951–2012)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2018-04-25

"In Riemvasmaak handel Willie se gedigte hoofsaaklik oor sosiaal-politieke kwessies en die titelgedig het as tema die destydse apartheidsregering se gedwonge verhuising in die 1970's van die mense van Riemvasmaak in die Noord-Kaapland." Lees oor Willie Adams se lewe en werk.

Bidsnoer deur Pieter Fourie: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2018-04-25

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Bidsnoer op 28 April in Stellenbosch. Pieter Fourie gaan met Amanda Lourens in gesprek wees.

ATKV-Woordveertjies 2018: Nou oop vir inskrywings

ATKV ATKV-Portaal 2018-04-25

Die 2018 ATKV-Woordveertjies word op 31 Augustus in Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 1 Junie 2018.

Bet-El deur Helena Hugo: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2018-04-25

"Sy skryf die afgelope vyf jaar Christelike fiksie en in Bet-El is dit asof sy regtig die balans tussen storievertel en Christenskap vind. Die boek is aandoenlik en goeie leesstof, ongeag jou geloofsoortuiging."

The book club cookbook by Louise Gelderblom: reader impression

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2018-04-24

"If you love books and are hosting a book club evening where you also want to treat your guests to a culinary feast, look no further than this delightful cookbook by Louise Gelderblom."

Die Groenkloof-Rabies – Vyf reise deur Johan Krige: ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2018-04-24

"Dit is ’n pragtige versameling wat bydra tot die bewaring van beide geskiedkundige gebeurtenisse en kultuurelemente. Dit laat ’n mens wonder oor jou eie erfenis en die bewaring daarvan."

Video: Launch of The land is ours by Tembeka Ngcukaitobi

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2018-04-24

Tembeka Ngcukaitobi's historical book The land is ours: South Africa's first black lawyers and the birth of constitutionalism was launched at Protea Bookshop Stellenbosch on 19 April 2018. Ngcukaitobi was interviewed by Hermann Giliomee and Albert Grundlingh. Watch the video of the conversation.

Top