Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (1/4)

  • 0

Tydens die onlangse Etienne van Heerden Veldsoirée, deur Darryl David georganiseer,  het soiréegangers die Cradock Vier-gedenktuin by Cradock, die Olive Schreiner-graf op Buffelshoek in die distrik, en die Walter Battiss-museum in Somerset-Oos besoek.

Dit was die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée, en Izak de Vries, Amy Coetzer, Johan Kotzé en Etienne van Heerden het foto’s geneem.

Cradock Vier-gedenktuin

Tracy Going, Antoinette Klein, Bokkie Els, Chanette Paul en Maya Fowler by die Cradock Vier-gedenktuin (Foto: IdV)

Chanette Paul, Jo en Bokkie Els, Rachel Breytenbach en Maya Fowler (Foto: IdV)

Doreen Jordaan en Ann Ligman (Foto: IdV)

Amos Mtetwa (Foto: IdV)

Foto: IdV

Foto: AC

Foto: AC

Foto: AC

Amos Mtetwa het die soiréegangers deur die gedenktuin gelei (Foto: AC)

Van die soiréegangers by die Cradock Vier-gedenksuile (Foto: JK)

Besoek aan die Olive Schreiner-graf

Maya Fowler, Kobus du Toit, Kaia en Etienne van Heerden, Antoinette Klein, Fanie Olivier en Johan Kotzé by Olive Schreiner se graf op Buffelskop (Foto: AC)

Fanie Olivier, Maya Fowler, Etienne van Heerden (Foto: AC)

In die berghut op Buffelskop is sjerrie en biltong bedien. (Foto: AC)

Vanaf die Olive Schreiner-graf op Buffelskop kyk jy af op die Visriviervallei. (Foto: JK)

Maya Fowler (Foto: JK)

Fanie Olivier, met Cradock in die verte (Foto: JK)

Foto: JK

Berg-op met bakkies. Kaia van Heerden en Maya Fowler (Selfoonfoto: EvH)

Walter Battiss-museum

Maya Fowler (Foto: IdV)

Ros Turner (kurator van die Walter Battiss Art Museum, Somerset-Oos en toerismebeampte van Somerset-Oos) (Foto: IdV)

Chanette Paul en Etienne van Heerden in die Walter Battiss-museum tydens die veldsoirée se Somerset-Oos-been (Foto: IdV)

Walter Battiss (Foto: IdV)

Karin Brynard en Chanette Paul in die Walter Battiss-museum (Foto: IdV)

Feesorganiseerder Darryl David in die Walter Battiss-museum (Foto: IdV)

Ilse Reuter, Irene Vermaak en Kaia van Heerden kyk ’n video in die museum. (Foto: AC)

Marius Vermaak en Nathan Trantraal in die Battiss-museum (Selfoonfoto: EvH)

Nog Veldsoirée-foto's

Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (2/4)

Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (3/4)

Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (4/4)

Bettina Wyngaard oor die Somerset-Oos-been van die 2018-Veldsoirée

Jakes Gerwel se skrywersnalatenskap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top