Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (3/4)

  • 0

Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée is pas verby, en lesings en voordragte is onder meer in die Victoria Manor Hotel op Cradock en by Buffelshoek Dirosie Lodge buite Cradock aangebied.

Foto’s is bygedra deur Johan Kotzé, Amy Coetzer, Izak de Vries, Etienne van Heerden en Menán van Heerden.

Lesings in Victoria Manor Hotel

Foto: IdV

Van links: Simamnkele Puwani, Noxolo Kula en Nokubulela Puwani (Cradock Four Group) (Foto: IdV)

Willie Burger (Foto: IdV)

Irene Fischer (regs) en haar ma, Julie Fischer (links) (Foto: IdV)

Clinton V du Plessis en Irene Fischer (Foto: IdV)

Uitsig vanuit die Victoria Manor Hotel (Foto: IdV)

Kirsten Miller (Foto: IdV)

Willie Burger (Foto: AC)

Izak de Vries (Foto: AC)

Darryl David en Izak de Vries (Foto: AC)

Lisa Antrobus-Ker, Kirsten Miller en Darryl David (Foto: AC)

Fogarty's Boekhandel van Port Elizabeth het kom boeke verkoop. (Foto: AC)

Darryl David en Maya Fowler (Foto: IdV)

Clinton V du Plessis (Foto: AC)

Tracy Going (Foto: AC)

Van die gaste het in die Tuishuise en Victoria Manor op Cradock tuisgegaan. (Foto's: JK)

Soirée-organiseerder Darryl David luister aandagtig. (Foto: JK)

Etienne van Heerden het oor die Oos-Kaapse Karoo as agtergrond van sy skryfwerk gepraat. (Foto: JK)

Clinton V du Plessis (Foto: JK)

Karookos in die Victoria Manor Hotel (Selfoonfoto: EvH)

Victoria Manor Hotel

By een van die Tuishuise (Selfoonfoto: MvH)

Die tafels is gedek. (Selfoonfoto: EvH)

Irene Vermaak, Menán van Heerden en Rachel Breytenbach (Selfoonfoto: EvH)

Darryl, Sheritha en Kiara David by die Groot Visrivier (Selfoonfoto: EvH)

Sandra Antrobus in die biblioteek van die Victoria Manor. (Selfoonfoto: EvH)

Lesings op Buffelshoek

Vuurvlieë, sterre en open mic by Buffelshoek Dirosie Lodge: Theo Kemp, Bibi Slippers, Etienne van Heerden en Marius Vermaak (Foto: IdV)

Theo Kemp en Bibi Slippers (Foto: IdV)

Antoinette Klein het Fanie Olivier se verse voorgedra. (Foto: IdV)

Etienne van Heerden oorhandig die Orde van die Windpomp aan Fanie Olivier. (Foto: IdV)

Foto: IdV

Desiree van Jaarsveld en Clinton V du Plessis (Foto: IdV)

Dirkie Visser, eienaar van Buffelshoek Dirosie Lodge, waar ’n deel van die veldsoirée aangebied is, by Fanie Olivier tydens die “Vuurvlieë en sterre” open mic-geleentheid (Foto: IdV)

Maya Fowler het oor haar boek Patagonië gesels. (Foto: IdV)

Foto: IdV

Chanette Paul, Maya Fowler en Karin Brynard (Foto: IdV)

Erna Oosthuizen en Dana Snyman (Foto: IdV)

Foto: AC

Fanie Olivier het oor Etienne van Heerden se debuut (40 jaar gelede), Matoli, gesels. (Foto: AC)

Kobus du Toit het oor sy ervaring en sy boek gepraat. (Foto: AC)

Chanette Paul (Foto: AC)

Darryl David het oor sy boekervaringe en skrywersfeeste gepraat. (Foto: AC)

Irene Fischer het oor haar boek, Ek is nog hier, gepraat. (Foto: AC)

Bettina Wyngaard, Chanette Paul, Willie Burger en Karin Brynard (Foto: JK)

Bibi Slippers het oor haar digbundel Fotostaatmasjien gesels. (Foto: JK)

Die Orde van die Windpomp woer … (Selfoonfoto: EvH)

Vroegoggend skaf Etienne van Heerden en Darryl David vanjaar se Orde van die Windpomp aan. (Selfoonfoto: EvH)

Nog Veldsoirée-foto's

Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (1/4)

Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (2/4)

Etienne van Heerden Veldsoirée 2018: fotogalery (4/4)

Bettina Wyngaard oor die Somerset-Oos-been van die 2018-Veldsoirée

Jakes Gerwel se skrywersnalatenskap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top