Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Video: Vandag wil ek my blou skoene dra word bekendgestel
2018-04-12Koos Kombuis se digbundel Vandag wil ek my blou skoene dra is Saterdag 7 April in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Danie Marais het met hom gesels.
Hoe om 'n draak se toorn te tem: ’n kinderboekresensie deur ’n tienjarige
2018-04-12"Dit is ’n skreeusnaakse boek met ’n goeie storielyn en ek het regtig baie daarvan gehou. Dit is ’n konkelende storie, ’n mens-weet-nie-wat-gaan-gebeur-nie-tipe storie en die grappe is regtig snaaks."
Die storie van Afrikaans – uit Europa en van Afrika, Deel 1 deur WAM Carstens en EH Raidt
2018-04-12"Die omvang van die boek maak dit ’n nuttige naslaanwerk, nie net wat Afrikaans betref nie, maar ook vir die Germanistiek as sodanig."
My low carb kitchen by Vickie de Beer: reader impression
2018-04-11"Paging through this book, I am struck by the huge variety of easy recipes that consist largely of everyday basics. The colour photographs by Craig Fraser do justice to the delectable food. I cannot wait to try out a few recipes!"
Tell me your story by Ruda Landman: book launch
2018-04-11You are invited to the launch of Tell me your story by Ruda Landman on 19 April in Hyde Park. Ilse Salzwedel will be in conversation with Ruda Landman and Dineo Ndlanzi.
openbare domein deur Daniel Hugo: bekendstelling
2018-04-10Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van openbare domein op 14 April in Stellenbosch. Daniel Hugo gaan met Gunther Pakendorf in gesprek wees.
Under glass by Claire Robertson: a review
2018-04-10"In the depiction of the building of a farm and a colony, in the contact between different groups of people, in the relationships within a family with their secrets and pettinesses and preferences and loves, Robertson creates another view of a particular piece of South African history for her readers."
Die sin van die hut deur Gilbert Gibson: ’n resensie
2018-04-09"In hierdie sin word die titel dubbelsinnig. Die hut bied beskerming, maar terselfdertyd is daar ook die begeerte om om verskeie redes weg te breek uit die hut uit ..."
Persvrystelling: Reisboek wen Andrew Murray-prys
2018-04-09"Die reisskrywer André Pretorius is bekroon met die Andrew Murray-prys 2018 vir sy boek Geloof alleen – uitgegee deur Naledi."
Groot Romanwedstryd 2018: Gerhard Greyvensteyn
2018-04-05"Dis ’n misdaadroman, niks ambisieus nie, veronderstel om lekkerlees-ontvlugting te wees."
Groot Romanwedstryd 2018: Ingrid Winterbach
2018-04-05"Ek vind dat daar altyd genoeg is om oor te lag, maar ook om oor te huil, en genoeg waaroor mens net in stomme verbystering kan staan. Trouens, niks wat ek kan uitdink, kan meeding met sommige van die absurditeite van die Suid-Afrikaanse lewe nie."
Vandag wil ek my blou skoene dra: ’n onderhoud met Koos Kombuis
2018-04-05"Vir my het Vandag wil ek my blou skoene dra gevoel soos ’n bevryding van daardie ou klomp pyn. Dit was soos om jou ore oop te gaap as jy afkom van ’n bergpas."
Groot Romanwedstryd 2018: Debbie Loots
2018-04-05"Ek dink in die storie, soos in die lewe, help mense mekaar, en leer hulle belangrike lesse op 'n onderbewustelike vlak."
Vuurvas deur Carel Anthonissen: ’n resensie
2018-04-04"In Vuurvas kom talle ervarings en gewaarwordings van menswees ter sprake. Dit strek van die onskuldige aankoms tot die sterwensuitvaart. Alles gebeur in gedigte wat deur ’n gevoelige en taalvaardige hand gemaak is."
Weerlose weerstand: die gaydebat in die NG Kerk deur André Bartlett: ’n FMR-resensie
2018-04-04"Terwyl ’n mens lees, kry jy dalk insig in probleme en inhoude waaroor jy nog altyd onseker was, waaroor jy dalk skuldig voel. As gay, ouer of vriend kan jy jou byvoorbeeld vereenselwig met die opgetekende ervarings."
Karel Benjamin (1928–2002)
2018-04-03"Die lewe draai soos ’n wiel, dan gaan hy staan. Waar hy gaan staan en hoe hy weer gaan draai, hang van jou af. Mens is jou lewe se drywer. En jou gedagte is soos ’n lig wat skyn." Lees oor Karel Benjamin se lewe en werk.
Vandag wil ek my blou skoene dra deur Koos Kombuis: bekendstelling
2018-04-03Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Vandag wil ek my blou skoene dra op 7 April in Stellenbosch. Koos Kombuis gaan met Danie Marais in gesprek wees.
Groot Romanwedstryd 2018: Jaco Fouché
2018-04-03"Ek werk nie vreeslik metodies aan ’n boek nie en sit met baie notas en fragmente en paragrawe wat dalk nooit gepubliseer sal word nie. Sommige werk wel iewers – ek meet en pas en dwing maar in."
UJ-pryse 2018: wenners bekend
2018-04-03Die ontvangers van die UJ-pryse 2018 is nou bekend. Hier is die wenners!
Die droom vir NALN leef voort: ’n Gassprekersblik by die NALN45-gedenkgeleentheid, 24 Maart 2018
2018-03-28"Raak ons erg aan wat wás, te min, word dit makliker om vere te voel vir die bestaande."
